Teleurstelling

September 7, 2006 at 5:17 nm 10 Kommentaar

Dit is met ontsettende teleurstelling en smart wat ek merk dat niemand op my versoek gereageer het om foto’s van Mnre Johannesburg, Kaapstad, Durban of Baardskeerdersbos te plaas nie.
Wat moet ‘n arme feminis nou doen as sy ook graag so af en toe mans wil objektiveer?

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Kop:Bynes Note to self

10 Kommentaar Add your own

  • 1. Lammervanger  |  September 8, 2006 om 3:59 vm

    Ek het foto’s van meneer Sydney geplaas.

    Antwoord
  • 2. PienkZuit  |  September 8, 2006 om 9:03 vm

    Wys my joune dan wys ek jou myne…

    Jy sal maar tevrede moet wees met Mnr Brighton, Dr Sydney, Prof Kwang en Mnr Zuit vir jou objektivisering sessies.

    Antwoord
  • 3. Lammervanger  |  September 8, 2006 om 9:20 vm

    Ek het foto’s van meneer Sydney geplaas.

    Antwoord
  • 4. PienkZuit  |  September 8, 2006 om 9:20 vm

    Wys my joune dan wys ek jou myne…

    Jy sal maar tevrede moet wees met Mnr Brighton, Dr Sydney, Prof Kwang en Mnr Zuit vir jou objektivisering sessies.

    Antwoord
  • 5. maeree  |  September 8, 2006 om 1:12 nm

    ek het êrens elders al genoem dat ek dink lammervanger is pragtig. nog asb, maar verkieslik met bietjie minder klere…

    zuit, ek hét gewys, dis die hele punt. gaan kyk weer, daar’s ‘n pragtige prentjie van mnr pe.
    intussen:
    mnr brighton… words fail me.
    dr sydney – sien bo.
    prof kwang en mnr zuit – weereens die kwessie van klere (te veel daarvan).

    Antwoord
  • 6. maeree  |  September 8, 2006 om 1:12 nm

    ek het êrens elders al genoem dat ek dink lammervanger is pragtig. nog asb, maar verkieslik met bietjie minder klere…

    zuit, ek hét gewys, dis die hele punt. gaan kyk weer, daar’s ‘n pragtige prentjie van mnr pe.
    intussen:
    mnr brighton… words fail me.
    dr sydney – sien bo.
    prof kwang en mnr zuit – weereens die kwessie van klere (te veel daarvan).

    Antwoord
  • 7. Lammervanger  |  September 12, 2006 om 5:42 vm

    Ek sal jou binnekort beloon met skrapsgeklede Mnr. Sydney kiekies. Maak jouself reg vir ‘n bronstigheidsaanval.

    Antwoord
  • 8. Lammervanger  |  September 12, 2006 om 8:59 vm

    Ek sal jou binnekort beloon met skrapsgeklede Mnr. Sydney kiekies. Maak jouself reg vir ‘n bronstigheidsaanval.

    Antwoord
  • 9. maeree  |  September 12, 2006 om 9:25 vm

    ek bewe in afwagting.

    Antwoord
  • 10. maeree  |  September 12, 2006 om 9:25 vm

    ek bewe in afwagting.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: