Piepie in jou broek

September 22, 2006 at 11:55 vm 14 Kommentaar


Japanese rillers freak my uit.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Die mooiste klanke Idees wat ek in die fliek gekry het vir roleplaying games (nie die D&D variasie nie)

14 Kommentaar Add your own

  • 1. dorothy  |  September 26, 2006 om 8:21 nm

    they are terrible – ever watched 3 extremes?

    Reply
  • 2. BatCat81  |  September 26, 2006 om 9:12 nm

    Hoor hierso…. Ek laaik jou blog. Dis soos konsentraat, en dis waarskynlik soos jy. Bly so, en moenie verdun raak nie. Dis great!

    BatCat81

    Reply
  • 3. dorothy  |  September 27, 2006 om 9:24 vm

    they are terrible – ever watched 3 extremes?

    Reply
  • 4. BatCat81  |  September 27, 2006 om 9:24 vm

    Hoor hierso…. Ek laaik jou blog. Dis soos konsentraat, en dis waarskynlik soos jy. Bly so, en moenie verdun raak nie. Dis great!

    BatCat81

    Reply
  • 5. maeree  |  September 27, 2006 om 9:44 vm

    dorothy!!! r u back? ek weet nie van die 3 extremes nie. sal kyk of ek dit kan kry.

    aangename kennis batcat81. ek belowe ek sal nooit bly soos ek is nie. ek was amper ook in rusland… maar toe nie.

    Reply
  • 6. maeree  |  September 27, 2006 om 9:44 vm

    dorothy!!! r u back? ek weet nie van die 3 extremes nie. sal kyk of ek dit kan kry.

    aangename kennis batcat81. ek belowe ek sal nooit bly soos ek is nie. ek was amper ook in rusland… maar toe nie.

    Reply
  • 7. Anonymous  |  September 27, 2006 om 2:58 nm

    Rusland? Hoekom toe nie? Ek gaan in Desember soontoe, sal ‘n paar fotos neem.

    Reply
  • 8. Anonymous  |  September 27, 2006 om 3:05 nm

    Rusland? Hoekom toe nie? Ek gaan in Desember soontoe, sal ‘n paar fotos neem.

    Reply
  • 9. maeree  |  September 27, 2006 om 3:40 nm

    eerste keer omdat ek besef het ek gaan waarskynlik nie ‘n ambassadeur word nie, tweede keer gjeld…
    gaan jy rockets maak saam met die bose kommuniste?

    Reply
  • 10. maeree  |  September 27, 2006 om 3:40 nm

    eerste keer omdat ek besef het ek gaan waarskynlik nie ‘n ambassadeur word nie, tweede keer gjeld…
    gaan jy rockets maak saam met die bose kommuniste?

    Reply
  • 11. Lammervanger  |  September 28, 2006 om 3:21 vm

    Ek het nou nog sielkundige skade oor van The Grudge…

    Reply
  • 12. Lammervanger  |  September 28, 2006 om 9:23 vm

    Ek het nou nog sielkundige skade oor van The Grudge…

    Reply
  • 13. pienkzuit  |  September 28, 2006 om 9:35 vm

    Ons gaan ons satelliet opskiet met ‘n eks-bose kommunistiese interkontinentale balistiese missiel wat uit ‘n duikboot geskiet word. Vroeer jare sou dit ‘n kernbom op die punt gehad het gehad het, maar nou word dit gebruik om satelliete op te skiet. Amper soos die swaarde wat ploegskare word in die Bybel.

    Reply
  • 14. pienkzuit  |  September 28, 2006 om 9:38 vm

    Ons gaan ons satelliet opskiet met ‘n eks-bose kommunistiese interkontinentale balistiese missiel wat uit ‘n duikboot geskiet word. Vroeer jare sou dit ‘n kernbom op die punt gehad het gehad het, maar nou word dit gebruik om satelliete op te skiet. Amper soos die swaarde wat ploegskare word in die Bybel.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: