Idees wat ek in die fliek gekry het vir roleplaying games (nie die D&D variasie nie)

September 27, 2006 at 9:41 vm 6 Kommentaar

My Super Girlfriend/Boyfriend
(Ons maak beurte: ek is G-girl en die hoof van die huis is daai ou van die Fantastic Four wat so kan rek)
Enige vampier fliek
Nacho Libre – of enige stoei fliek
How to eat worms

(Enige verdere voorstelle welkom. Ek onderneem om geen terugvoer te gee oor hoe dit gewerk het nie.)

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Piepie in jou broek Slaggat Sentraal

6 Kommentaar Add your own

  • 1. Anonymous  |  September 27, 2006 om 3:16 nm

    Jy maak dit soms baie moeilik om respektabel te bly met aanmerkings op jou posts…

    Wat van:
    – Enige Bond movie
    Blue Lagoon (versigtig net vir die sand, dit kom oral in)
    – Star Wars (met hierdie mussie vir Prinses Leia)

    Antwoord
  • 2. Anonymous  |  September 27, 2006 om 3:32 nm

    Jy maak dit soms baie moeilik om respektabel te bly met aanmerkings op jou posts…

    Wat van:
    – Enige Bond movie
    Blue Lagoon (versigtig net vir die sand, dit kom oral in)
    – Star Wars (met hierdie mussie vir Prinses Leia)

    Antwoord
  • 3. maeree  |  September 27, 2006 om 3:42 nm

    ja, en ons almal weet my blog is baie respektabel.
    star wars! light sabers! hoekom het ek nie daaraan gedink nie?!

    Antwoord
  • 4. maeree  |  September 27, 2006 om 3:42 nm

    ja, en ons almal weet my blog is baie respektabel.
    star wars! light sabers! hoekom het ek nie daaraan gedink nie?!

    Antwoord
  • 5. Weiers  |  Oktober 2, 2006 om 7:06 vm

    Hoekom probeer jy dit nie sommer maar net in die flieks nie?

    Ek is tans besig met ‘n hewige debat met my vrou of dit veiliger in die agterste ry is en of die voorste ry beter is.

    Antwoord
  • 6. Weiers  |  Oktober 2, 2006 om 10:55 vm

    Hoekom probeer jy dit nie sommer maar net in die flieks nie?

    Ek is tans besig met ‘n hewige debat met my vrou of dit veiliger in die agterste ry is en of die voorste ry beter is.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: