Archive for Oktober, 2006

Maandag Mania

Ek verbeel my ek het hierdie link op iemand anders se blog gekry, maar dis die perfekte terapie vir Maandag frustrasies.

Oktober 30, 2006 at 12:26 nm 6 Kommentaar

Toe ons nog kinders was

Lees enigiemand van 32 of ouer my blog?

Oktober 27, 2006 at 2:08 nm 24 Kommentaar

Het Maeree Skisofreniese Persoonlikheidsdisorder?

Adam wonder. Die antwoord is NEE.
Om dit te bewys, het ek ‘n vraelys wat toets vir SPD gaan opdiep. Soms kan dit wel voorkom asof ek SPD het, maar daar is goeie redes vir bykans alle antwoorde wat lyk na simptome van SPD. Die enigste een wat ek nie verstaan nie, is dat mense nie my grappies vang nie. Hoekom sal enigiemand nie my grappies vang nie?

3. Have you had experiences with the supernatural ? Y [Natuurlik, ek’s ‘n Christen.]
5. Other people see me as slightly eccentric (odd).Y [Maar dis net vervelige mense.]
7. People sometimes find it hard to understand what I am saying.Y [Hoe is dit my fout as mense nie slim genoeg is om my te verstaan nie?]
8. People sometimes find me aloof and distant.Y
9. I am sure I am being talked about behind my back.Y [Ek kan dit bewys.]
13. Have you ever had the sense that some person or force is around you, even though you cannot see anyone ?Y [Natuurlik. Verwys na 3.]
14. People sometimes comment on my unusual mannerisms and habits.Y
16. I sometimes jump quickly from one topic to another when speaking.Y

18. Do you often feel that other people have got it in for you ?Y [Kan dit bewys.]
21. Are you sometimes sure that other people can tell what you are thinking ?Y [Natuurlik kan hulle – ek sê wat ek dink. En as ek dit nie sê nie, kan mense dit elkgeval sien.]
23. Sometimes other people think that I am a little strange.Y [Verwys na 5.]
25. I sometimes forget what I am trying to say.Y [Doesn’t everybody?]
29. I get anxious when meeting people for the first time.Y [Doesn’t everybody?]
38. Do you often feel nervous when you are in a group of unfamiliar people ?Y [Doesn’t everybody?]
39. Can other people feel your feelings when they are not there ?Y [Net my ma. Ons het hierdie weird konneksie.]
42. Some people find me a bit vague and elusive during a conversation.Y [Sê meer oor hulle IK as oor my.]
43. I am poor at returning social courtesies and gestures.Y [Maar dis net plain swak maniere]
47. Have you had experiences with astrology, seeing the future, UFOs, ESP or a sixth sense ?Y [Verwys na 39]
50. I sometimes use words in unusual ways.Y
52. Have you found that it is best not to let other people know too much about you ?Y
55. Have you ever felt that you are communicating with another person telepathically (by mind-reading) ?Y [Net my ma]
56. Does your sense of smell sometimes become unusually strong ?Y
58. Do you tend to wander off the topic when having a conversation.Y [Veral as die oorspronklike onderwerp vervelig is.]
59. I often feel that others have it in for me.Y [Kan dit bewys]
63. Do you sometimes feel that people are talking about you ?Y [Kan dit bewys]
67. I am an odd, unusual person.Y [Ander mense dink so, maar ek dink regtig nie ek’s vreemd nie.]
74. People sometimes stare at me because of my odd appearance.Y
[Weereens: omdat ek in ‘n redelik konserwatiewe gemeenskap woon. Sê dit iets van my, of van die mense wat staar? I happen to like body art.]

Oktober 25, 2006 at 12:43 nm 14 Kommentaar

My hartjie, my liefie

Die son sak weg

Daar anderkant die blou berge

Oktober 24, 2006 at 10:55 vm 8 Kommentaar

The Devil Wears Prada


Hierdie is ‘n baie oulike fliekie, vol waardevolle lesse: oor hoe jy moet wees en hoe jy moet dink en wat vir jou belangrik moet wees en hoe jy moet aantrek en waardes en etiek en sulke stuff.

Oktober 23, 2006 at 6:34 nm 6 Kommentaar

Ek kon nou hier gewees het


Maar ek is nie.

Oktober 21, 2006 at 10:12 vm Lewer kommentaar

I shop, therefore I am

Ek haat dit as daar na my verwys word as ‘n “verbruiker” (of erger nog, “consumer”). Asof ek net bestaan om goed te koop sodat ander mense kan geld maak om ook goed te koop.

Oktober 20, 2006 at 9:26 vm 4 Kommentaar

Older Posts


Feeds