Hebreërs 11:1

Oktober 3, 2006 at 1:09 nm 2 Kommentaar


Ek is ‘n ongelowige gelowige wat tot die slotsom gekom het dat ek glo omdat ek nie weet nie (as ek geweet het, het ek nie nodig gehad om te glo nie), dat geloof nie jou hele lewe lank dieselfde lyk nie, dat geloof soms soos ongeloof voel en dat God gelukkig meer in my glo as wat ek in God glo.

Ek is so bly Dorothy is terug! Sonder haar vergeet ek elke week van PostSecret.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Supersize me! Strome van seën!

2 Kommentaar Add your own

  • 1. Adam  |  Oktober 5, 2006 om 5:00 nm

    Jy som my situasie perfek op. Ek is net op hierdie stadium nog ‘n closet non-believing believer…wat nie die guts het om dit hardop te sê nie.

    Reply
  • 2. Adam  |  Oktober 5, 2006 om 5:02 nm

    Jy som my situasie perfek op. Ek is net op hierdie stadium nog ‘n closet non-believing believer…wat nie die guts het om dit hardop te sê nie.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: