I shop, therefore I am

Oktober 20, 2006 at 9:26 vm 4 Kommentaar

Ek haat dit as daar na my verwys word as ‘n “verbruiker” (of erger nog, “consumer”). Asof ek net bestaan om goed te koop sodat ander mense kan geld maak om ook goed te koop.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Nasionale dag vir Persvryheid Ek kon nou hier gewees het

4 Kommentaar Add your own

  • 1. dorothy  |  Oktober 20, 2006 om 10:18 vm

    you know. i thought about this a little while ago. about how much i consume (i know what you mean about the label itself, but this is just a thought i had on the matter). and the fact is i found that i was just taking in all the time – television, movies, food, buying stuff – taking in and leaving waste. the question was for all this taking in – consuming of stuff both figurative and literal – what was i actually putting back? the whole system is geared towards objectification of lives and values.

    Reply
  • 2. dorothy  |  Oktober 20, 2006 om 10:55 vm

  • 3. Anonymous  |  Oktober 20, 2006 om 12:17 nm

    MAEREE

    Jy sal nie van Engeland hou nie. Hier is mense TROTS om consumers genoem te word.Hul beskou dit as “RETAIL THERAPY”. Ek het in my lewe nog nie mense sien koop sommer net vir die saak van koop nie. LAERSKOOL kinders wat die nuutste selfone en laptops kry sommer maar net.
    .
    Die harde realiteit is egter dat dit soos jy se^ maar net oor geld gaan.

    “money is not everything, its the only thing”
    of
    “money makes the world spin round”

    Baie jammer maar waar.

    Lekker shop oor die naweek!!

    Klagat

    Reply
  • 4. Anonymous  |  Oktober 20, 2006 om 1:17 nm

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed

Feeds

%d bloggers like this: