The Devil Wears Prada

Oktober 23, 2006 at 6:34 nm 6 Kommentaar


Hierdie is ‘n baie oulike fliekie, vol waardevolle lesse: oor hoe jy moet wees en hoe jy moet dink en wat vir jou belangrik moet wees en hoe jy moet aantrek en waardes en etiek en sulke stuff.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Ek kon nou hier gewees het My hartjie, my liefie

6 Kommentaar Add your own

  • 1. PienkZuit  |  Oktober 24, 2006 om 8:32 vm

    My vroutjie het dit een aand saam met vriende gaan kyk (toe ek laat moes werk), en gesê ek hoef nie moeite te doen om dit alleen te gaan kyk nie. Seker omdat sy weet ek haat dit as iemand vir my sê hoe om te dink of hoe om te wees (met aantrek het ek nou en dan hulp nodig).

    Reply
  • 2. PienkZuit  |  Oktober 24, 2006 om 8:44 vm

    My vroutjie het dit een aand saam met vriende gaan kyk (toe ek laat moes werk), en gesê ek hoef nie moeite te doen om dit alleen te gaan kyk nie. Seker omdat sy weet ek haat dit as iemand vir my sê hoe om te dink of hoe om te wees (met aantrek het ek nou en dan hulp nodig).

    Reply
  • 3. dorothy  |  Oktober 25, 2006 om 9:32 vm

    i’ve been dying to watch this – meryl streep as a bitch is just too wonderful (i love her) – but it’s really that bad huh?

    Reply
  • 4. dorothy  |  Oktober 25, 2006 om 10:18 vm

    i’ve been dying to watch this – meryl streep as a bitch is just too wonderful (i love her) – but it’s really that bad huh?

    Reply
  • 5. maeree  |  Oktober 25, 2006 om 10:23 vm

    as jy dit gaan kyk om meryl streep in aksie te sien, sal jy glad nie teleurgesteld wees nie. en stanley tuci is briljant as nigel. ek was maar net geirriteerd met die oppervlakkige morele lessies wat hollywood vir ons opdis om spookasem te regverdig. spookasem is goed as spookasem – dit hoef nie te maak asof dit meer substans het nie.

    Reply
  • 6. maeree  |  Oktober 25, 2006 om 10:23 vm

    as jy dit gaan kyk om meryl streep in aksie te sien, sal jy glad nie teleurgesteld wees nie. en stanley tuci is briljant as nigel. ek was maar net geirriteerd met die oppervlakkige morele lessies wat hollywood vir ons opdis om spookasem te regverdig. spookasem is goed as spookasem – dit hoef nie te maak asof dit meer substans het nie.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: