Maandag Mania

Oktober 30, 2006 at 12:26 nm 6 Kommentaar

Ek verbeel my ek het hierdie link op iemand anders se blog gekry, maar dis die perfekte terapie vir Maandag frustrasies.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Toe ons nog kinders was Ek voel skoon dronk

6 Kommentaar Add your own

  • 1. Freddy  |  Oktober 30, 2006 om 8:10 nm

    Die tannie wat se^ “must have mo-o-ore!” wanneer mens skoon sheet aanvra, klink aansienlik beter as die ene wat cell-c gebruik vir hulle advertensies. Ek het dit selfs al oorweeg om oor te gaan Maagd Mobiel of Wou da Kom toe.

    Reply
  • 2. Freddy  |  Oktober 30, 2006 om 8:23 nm

    Die tannie wat se^ “must have mo-o-ore!” wanneer mens skoon sheet aanvra, klink aansienlik beter as die ene wat cell-c gebruik vir hulle advertensies. Ek het dit selfs al oorweeg om oor te gaan Maagd Mobiel of Wou da Kom toe.

    Reply
  • 3. Adam  |  Oktober 31, 2006 om 12:38 nm

    Jy het sopas my week gemaak! Dankie!

    Reply
  • 4. Adam  |  Oktober 31, 2006 om 12:40 nm

    Jy het sopas my week gemaak! Dankie!

    Reply
  • 5. maeree  |  November 1, 2006 om 2:51 nm

    freddy, daar is mense wat dink die cell-c vrou se stem is sexy.
    adam, plesier.

    Reply
  • 6. maeree  |  November 1, 2006 om 2:51 nm

    freddy, daar is mense wat dink die cell-c vrou se stem is sexy.
    adam, plesier.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: