Afrikanerbond

November 2, 2006 at 10:02 vm 14 Kommentaar

Ek weet regtig nie hoe om te reageer as ‘n broeder trots vir my vertel dat hy lid is van die Afrikanerbond (néé Broederbond) nie. Is dit nou ewe skielik ‘n goeie ding? Moet ek nou dat hulle ‘n website het, hulle nie meer verag nie? Het ek werklik enige goeie rede om hulle wel te verag?

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Ek voel skoon dronk Wings

14 Kommentaar Add your own

  • 1. PienkZuit  |  November 2, 2006 om 10:32 vm

    Die logo laat my nogal dink aan daardie piramiede met die oog. Is dit nie die illuminatie en/of vrymesselaars se logo nie?

    Reply
  • 2. PienkZuit  |  November 2, 2006 om 10:56 vm

    Die logo laat my nogal dink aan daardie piramiede met die oog. Is dit nie die illuminatie en/of vrymesselaars se logo nie?

    Reply
  • 3. bloute  |  November 2, 2006 om 11:06 vm

    Ek het so rukkie terug ook afgekom op hulle website, en ek het die storie uitgekyk. Dit was puzzling. Skielik is die Broederbond hervorm tot ‘n quasi-liberale organisasie vir die belange van alle Suid-Afrikaners? Ek weet nie so mooi nie. Ons sal maar sien.

    Reply
  • 4. bloute  |  November 2, 2006 om 11:14 vm

    Ek het so rukkie terug ook afgekom op hulle website, en ek het die storie uitgekyk. Dit was puzzling. Skielik is die Broederbond hervorm tot ‘n quasi-liberale organisasie vir die belange van alle Suid-Afrikaners? Ek weet nie so mooi nie. Ons sal maar sien.

    Reply
  • 5. arcadia  |  November 2, 2006 om 11:34 vm

    fishy.

    Reply
  • 6. arcadia  |  November 2, 2006 om 11:37 vm

    fishy.

    Reply
  • 7. Do Kwang  |  November 2, 2006 om 1:53 nm

    Ek het onlangs hul jeugverteenwoordiger ontmoet en hy was omtrent 60. Hoewel ek moet byvoeg, ek dink hulle is redelik skadeloos deesdae – reel gespreksaande en sulke goed. Ek dink nie hulle het meer veel invloed nie.

    Reply
  • 8. Do Kwang  |  November 2, 2006 om 2:03 nm

    Ek het onlangs hul jeugverteenwoordiger ontmoet en hy was omtrent 60. Hoewel ek moet byvoeg, ek dink hulle is redelik skadeloos deesdae – reel gespreksaande en sulke goed. Ek dink nie hulle het meer veel invloed nie.

    Reply
  • 9. Lammervanger  |  November 3, 2006 om 12:23 vm

    Dit is soos om na Orania-verteenwoordigers te luister wat se dat hulle nie hulle staat op rassisme bou nie, maar nie-blankes mag nie daar bly nie. Loop kyk na die websites. Dis altyd akademici wat in beheer is. Profs en doktore weet altyd wat die beste is want hulle is die slimste.

    Reply
  • 10. Freddy  |  November 3, 2006 om 7:33 vm

    As ek dit nie mishet nie, is van jou alma mater la-a-a-ankal kranige lede. Nie die Maerees nie, maar die Joeseephs

    Reply
  • 11. Lammervanger  |  November 3, 2006 om 9:53 vm

    Dit is soos om na Orania-verteenwoordigers te luister wat se dat hulle nie hulle staat op rassisme bou nie, maar nie-blankes mag nie daar bly nie. Loop kyk na die websites. Dis altyd akademici wat in beheer is. Profs en doktore weet altyd wat die beste is want hulle is die slimste.

    Reply
  • 12. Freddy  |  November 3, 2006 om 1:44 nm

    As ek dit nie mishet nie, is van jou alma mater la-a-a-ankal kranige lede. Nie die Maerees nie, maar die Joeseephs

    Reply
  • 13. maeree  |  November 6, 2006 om 1:14 nm

    wie? wie? sies, vertel nog.

    Reply
  • 14. maeree  |  November 6, 2006 om 1:14 nm

    wie? wie? sies, vertel nog.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: