Wings

November 3, 2006 at 1:35 nm 8 Kommentaar


And this had been the way things were for as far back as the frogs could remember.*

*About three seconds. Frogs don’t have good memories.

-Terry Pratchett
Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Afrikanerbond Nog ‘n rede hoekom ek wens ek was terug in Swede

8 Kommentaar Add your own

  • 1. Anonymous  |  November 4, 2006 om 10:15 nm

    Ek hou die meeste van daai stuk in Truckers waar die een nome se^: “We should get a gnu. If they don’t comply, we’ll take out the gnu, and say, “Do it, or I’ll attack you with my gnu!” Of so iets.
    Die nomes klop Discworld, na my mening. Die boekwinkel op Hermanus (waar ek vandeesmaand bly) het ‘n pop up Discworld map. Besit jy dit reeds?

    Antwoord
  • 2. Anonymous  |  November 5, 2006 om 5:19 nm

    Ek hou die meeste van daai stuk in Truckers waar die een nome se^: “We should get a gnu. If they don’t comply, we’ll take out the gnu, and say, “Do it, or I’ll attack you with my gnu!” Of so iets.
    Die nomes klop Discworld, na my mening. Die boekwinkel op Hermanus (waar ek vandeesmaand bly) het ‘n pop up Discworld map. Besit jy dit reeds?

    Antwoord
  • 3. Adam  |  November 6, 2006 om 11:49 vm

    Ek was mal oor Truckers, Diggers en Wings. Die eerste Pratchetts wat ek ooit gelees het.

    Antwoord
  • 4. Adam  |  November 6, 2006 om 12:00 nm

    Ek was mal oor Truckers, Diggers en Wings. Die eerste Pratchetts wat ek ooit gelees het.

    Antwoord
  • 5. maeree  |  November 6, 2006 om 1:54 nm

    ja, ek dink ook die bromilead is ‘n goeie plek om te begin pratchett lees. die sosiale kommentaar is nie so subtiel soos in die discworld boeke nie, maar enigiets pratchett is na my mening briljant.
    anon (do kwang?), ek het twee disworld maps (lancre en ankh-morpok), maar nie ‘n popup ene nie.

    Antwoord
  • 6. maeree  |  November 6, 2006 om 1:54 nm

    ja, ek dink ook die bromilead is ‘n goeie plek om te begin pratchett lees. die sosiale kommentaar is nie so subtiel soos in die discworld boeke nie, maar enigiets pratchett is na my mening briljant.
    anon (do kwang?), ek het twee disworld maps (lancre en ankh-morpok), maar nie ‘n popup ene nie.

    Antwoord
  • 7. Do Kwang  |  November 7, 2006 om 3:17 nm

    Ja, sorry, my naam het nie gevat nie, dit was ek die grote DO KWANG ta-daaaaa! Anyway, hier is ‘n pop-up in die boekwinkel. Soos een van daai kinderboeke – jy blaai deur, dan spring die kastele op.

    Antwoord
  • 8. Do Kwang  |  November 7, 2006 om 3:21 nm

    Ja, sorry, my naam het nie gevat nie, dit was ek die grote DO KWANG ta-daaaaa! Anyway, hier is ‘n pop-up in die boekwinkel. Soos een van daai kinderboeke – jy blaai deur, dan spring die kastele op.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: