Nog ‘n rede hoekom ek wens ek was terug in Swede

November 6, 2006 at 1:36 nm 14 Kommentaar

Die Swede is nie regtig so mooi soos wat mense dink nie. Maar hulle design is, soos wat bloute my nou weer herinner, asemrowend.

My gunsteling is LELO. As ek eendag groot is, wil ek graag vir lily hê.

Entry filed under: Uncategorized.

Wings Tema van die week

14 Kommentaar Add your own

  • 1. Freddy  |  November 6, 2006 om 2:45 nm

    Mooi vol in die blom. Ek wonder of dit n stargazer lelie is? Lyk nie soos n St Joseph’s nie.

    Antwoord
  • 2. Freddy  |  November 6, 2006 om 2:52 nm

    Mooi vol in die blom. Ek wonder of dit n stargazer lelie is? Lyk nie soos n St Joseph’s nie.

    Antwoord
  • 3. Anonymous  |  November 7, 2006 om 5:56 vm

    Lekker innie Baai en nou in Addo. Dink ek het julle flat gespot. pienkzuit[by]gmail.com

    Antwoord
  • 4. Lammervanger  |  November 7, 2006 om 6:25 vm

    Mis jy vir Swede?

    Antwoord
  • 5. Anonymous  |  November 7, 2006 om 9:06 vm

    Lekker innie Baai en nou in Addo. Dink ek het julle flat gespot. pienkzuit[by]gmail.com

    Antwoord
  • 6. Lammervanger  |  November 7, 2006 om 9:06 vm

    Mis jy vir Swede?

    Antwoord
  • 7. Freddy  |  November 7, 2006 om 12:22 nm

    Ek vermoed Maeree het veral die Sweedse lente gemis.

    Skielik dink ek aan die Dordtse Leerreels. Die 5 artikels word afgekort: T.U.L.I.P.

    Maar nie almal hou vd leerreels nie. Hulle se^ dit gee n negatiewe “vibe”!

    Antwoord
  • 8. Freddy  |  November 7, 2006 om 2:26 nm

    Ek vermoed Maeree het veral die Sweedse lente gemis.

    Skielik dink ek aan die Dordtse Leerreels. Die 5 artikels word afgekort: T.U.L.I.P.

    Maar nie almal hou vd leerreels nie. Hulle se^ dit gee n negatiewe “vibe”!

    Antwoord
  • 9. maeree  |  November 7, 2006 om 2:31 nm

    freddy – bwahahahahahaha rofl
    ek dink nie ek gaan ooit kan ophou lag nie. nou moet ek die geld wat ek gespaar het vir lily aan ‘n suurstoftenk spandeer. ek het nie gedink enigiemand kan die dortse leerreëls aan ‘n vibrator verbind nie. seker dié dat jy so ‘n goeie dominee is.
    so, gaan jy vir jou vrou blomme koop?

    lammervanger, ek mis vir swede soos iemand wat in rou is. maar ek wonder of dit die plek is wat ek mis, of die vryheid van voltyds student-wees.

    pienkzuit, baie geluk. wat op aarde sou jou daai idee gee? maeree[by]gmail

    Antwoord
  • 10. maeree  |  November 7, 2006 om 2:31 nm

  • 11. Anonymous  |  November 13, 2006 om 3:23 nm

    Ek hoop HVDH lees nog jou blog so af en toe. Dis darem die grootste Kersgeskenk hint wat ek nog gesien het.

    Antwoord
  • 12. Anonymous  |  November 13, 2006 om 3:23 nm

    Ek hoop HVDH lees nog jou blog so af en toe. Dis darem die grootste Kersgeskenk hint wat ek nog gesien het.

    Antwoord
  • 13. maeree  |  November 14, 2006 om 9:29 vm

    ja!! ek verjaar hierdie week. jipeeeeeee!!! kan nie wag nie!

    Antwoord
  • 14. maeree  |  November 14, 2006 om 9:29 vm

    ja!! ek verjaar hierdie week. jipeeeeeee!!! kan nie wag nie!

    Antwoord

Lewer kommentaar op Freddy Kanselleer antwoord

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed

Feeds