Tema van die week

November 7, 2006 at 2:46 nm 16 Kommentaar


“The record for the most reproductive organs goes to the tapeworm. The bodies of tapeworms are meade up of hermaphrodite segments equipped with the organs of both sexes. The largest tapeworm on record was 70 metres long and made up of over 11 000 segments, giving it a grand total of 22 000 individual organs.”

PienkZuit se kersfeeslysie het my geïnspireer om ‘n paar tidbits uit dié boek te deel. Ons het dit ‘n jaar of wat gelede by ‘n vriendin en haar man persent gekry vir Kersfees. (Waarskuwing: Ek beoog om elke dag hierdie week ‘n aanhaling uit hierdie boek te post. As jy voel jy’s bietjie jonk daarvoor, kom volgende week weer terug.)

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Nog ‘n rede hoekom ek wens ek was terug in Swede Vervolg

16 Kommentaar Add your own

  • 1. dorothy  |  November 7, 2006 om 4:02 nm

    oooohhh how exciting!!

    Antwoord
  • 2. dorothy  |  November 7, 2006 om 4:30 nm

    oooohhh how exciting!!

    Antwoord
  • 3. johan swarts  |  November 7, 2006 om 4:55 nm

    hoe’t jy daai makepovertyhistory.org banner daar gekry? ek sal dit graag op my blog ook wil sit…

    Antwoord
  • 4. johan swarts  |  November 7, 2006 om 4:57 nm

    hoe’t jy daai makepovertyhistory.org banner daar gekry? ek sal dit graag op my blog ook wil sit…

    Antwoord
  • 5. maeree  |  November 7, 2006 om 5:05 nm

    kyk hier. as ek reg onthou, het ek die “seasons greetings” een gebruik.

    Antwoord
  • 6. maeree  |  November 7, 2006 om 5:05 nm

    kyk hier. as ek reg onthou, het ek die “seasons greetings” een gebruik.

    Antwoord
  • 7. Freddy  |  November 7, 2006 om 5:50 nm

    Maeree, ek haak nog steeds by daai blom van jou.

    Ek het al lankal geleer dat:

    Plante voortplant dmv hulle blommetjies. Die stuifmeel beland op die stampers (!) en so onstaan die saad…!

    Wat ek dus plante beny, is hulle nimmereindigende orgasmes, dus. Dink net: Namakwaland in die lente is hektaars en hektaars daisies in volle orgasme. Ek druk nie meer onbeskaamd my neus in n roos nie.

    So, gevolgtrekking: Het plante dan nie meer orgaantjies as , siesa, lintwurms nie? Kyk nou net hoeveel pitte het n mielie (!!). En dis net aan een kop (!).

    Thus, to all those vegetarians out there, enjoy julle waterblommetjies. Ek hou van heuning.

    (Ns.: In ons kerk mag ons duidelik nie oor seks preek nie, kyk wat gebeur as ek die kans iewers kry…)

    Antwoord
  • 8. Freddy  |  November 7, 2006 om 5:53 nm

    Gegewe die feit dat jy uit daaaai boek gaan deel, is ek ook besonder bly jy weet hoe om tidbits te spel.

    Antwoord
  • 9. Freddy  |  November 7, 2006 om 9:53 nm

    Maeree, ek haak nog steeds by daai blom van jou.

    Ek het al lankal geleer dat:

    Plante voortplant dmv hulle blommetjies. Die stuifmeel beland op die stampers (!) en so onstaan die saad…!

    Wat ek dus plante beny, is hulle nimmereindigende orgasmes, dus. Dink net: Namakwaland in die lente is hektaars en hektaars daisies in volle orgasme. Ek druk nie meer onbeskaamd my neus in n roos nie.

    So, gevolgtrekking: Het plante dan nie meer orgaantjies as , siesa, lintwurms nie? Kyk nou net hoeveel pitte het n mielie (!!). En dis net aan een kop (!).

    Thus, to all those vegetarians out there, enjoy julle waterblommetjies. Ek hou van heuning.

    (Ns.: In ons kerk mag ons duidelik nie oor seks preek nie, kyk wat gebeur as ek die kans iewers kry…)

    Antwoord
  • 10. Freddy  |  November 7, 2006 om 9:53 nm

    Gegewe die feit dat jy uit daaaai boek gaan deel, is ek ook besonder bly jy weet hoe om tidbits te spel.

    Antwoord
  • 11. Lammervanger  |  November 8, 2006 om 5:55 vm

    Hoe lank was die lintwurm in jou vistenk destyds?

    Antwoord
  • 12. Lammervanger  |  November 8, 2006 om 9:43 vm

    Hoe lank was die lintwurm in jou vistenk destyds?

    Antwoord
  • 13. arcadia  |  November 8, 2006 om 9:47 vm

    bring it on, maeree…

    Antwoord
  • 14. arcadia  |  November 8, 2006 om 9:54 vm

    bring it on, maeree…

    Antwoord
  • 15. maeree  |  November 8, 2006 om 12:28 nm

    “Namakwaland in die lente is hektaars en hektaars daisies in volle orgasme.” pragtige beeld!
    ek het gehoor julle mag nie in julle kerk oor seks preek nie, freddy – van ‘n kollega van jou wat vertel het hoe hy sy vrou se onderklere aangetrek het, en toe’s die mense kwaad vir hom (alhoewel, sekere dinge behoort mens te sien kom.)

    lammervanger, die lintwurmpies was maar klein. maar daar was baie. go figure.

    Antwoord
  • 16. maeree  |  November 8, 2006 om 12:28 nm

    “Namakwaland in die lente is hektaars en hektaars daisies in volle orgasme.” pragtige beeld!
    ek het gehoor julle mag nie in julle kerk oor seks preek nie, freddy – van ‘n kollega van jou wat vertel het hoe hy sy vrou se onderklere aangetrek het, en toe’s die mense kwaad vir hom (alhoewel, sekere dinge behoort mens te sien kom.)

    lammervanger, die lintwurmpies was maar klein. maar daar was baie. go figure.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: