Loot

November 21, 2006 at 2:35 nm 14 Kommentaar

Wat ek vir my verjaardag gekry het:

  • Blomme (by my personeel)
  • Sjokolade (by my sekretaresse)
  • Boek: “Tsotsi Evangelie” (by my ouers)
  • Gjeld (by my grootouers – nie veel nie though, hulle is bietjie agter met inflasie)
  • Koekvurkies (vriendin)
  • Juweliersware (ander vriendin)
  • Perfumed Drawer Liners (kollega se vrou)
  • Carcassonne Traders & Builders Expansion Pack (by die hoof van die huis)
  • Mini Mile High Kit (don’t ask)
  • LILY! (by die hoof van die huis)
Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

The Wee Free Men Die Onsigbare Lyn

14 Kommentaar Add your own

  • 1. arcadia  |  November 21, 2006 om 4:10 nm

    koekvurkies? hoekom gee vrouens dikwels vir ander vrouens sulke dom geskenke? ek onthou nog die depressing laerskool-dae waar die enigste presente wat jy by ander dogtertjies gekry het invariably kerse, skryfpapier of badgoed was. en party verjaardae word ek wakker en maak my presente oop en besef – nie veel het verander nie. (kry nie meer soveel skryfpapier nie, though. dit moes seker ‘n fad gewees het).

    kan nie glo jy’t toe die LILY gekry nie! lol. laat weet tog of dit die moeite werd is…

    Antwoord
  • 2. arcadia  |  November 21, 2006 om 4:10 nm

  • 3. dorothy  |  November 21, 2006 om 4:42 nm

    OH I AM SO JEALOUS!!! arcadia’s right – you HAVE to give crit about its effectiveness.

    Antwoord
  • 4. dorothy  |  November 21, 2006 om 4:42 nm

    OH I AM SO JEALOUS!!! arcadia’s right – you HAVE to give crit about its effectiveness.

    Antwoord
  • 5. Lammervanger  |  November 22, 2006 om 12:42 vm

    Wat is alles in die mini Mile high kit? Ek het nie ‘n kit nodig gehad nie…

    Antwoord
  • 6. Lammervanger  |  November 22, 2006 om 12:42 vm

    Wat is alles in die mini Mile high kit? Ek het nie ‘n kit nodig gehad nie…

    Antwoord
  • 7. Freddy  |  November 22, 2006 om 7:39 vm

    Sjoe, jy is seker bly oor al die blomme…!

    Antwoord
  • 8. Freddy  |  November 22, 2006 om 7:39 vm

    Sjoe, jy is seker bly oor al die blomme…!

    Antwoord
  • 9. Pienk Zuit  |  November 22, 2006 om 9:31 vm

    Ek voel altyd so sleg as my ouma vir my geld gee as ‘n geskenk. Sy is nou die werklose een en ek die een met werk, dit meot mos nou andersom wees.

    Antwoord
  • 10. Pienk Zuit  |  November 22, 2006 om 9:31 vm

    Ek voel altyd so sleg as my ouma vir my geld gee as ‘n geskenk. Sy is nou die werklose een en ek die een met werk, dit meot mos nou andersom wees.

    Antwoord
  • 11. maeree  |  November 22, 2006 om 10:35 vm

    arcadia, jy’t my uitgevang *bloos* die hoof van die huis is lief daarvoor om sulke fancy dinnerparties te gooi. dan eet ons die bloukaasmousse en groenvye wat hy gemaak het met my plastiek teelepels. so, ek het gevra vir die koekvurkies.

    lammervanger, kliek op die link.
    wow, regtig? ek het nog altyd gedink dis onmoontlik. (dalk omdat die hoof van die huis 2 meter lank is en 120kg weeg.)

    dorothy, arcadia – ek oorweeg nog Die Lyn, maar sal waarskynlik eersdaags kommentaar lewer.

    freddy, ja, dankie, ek is.

    pienk zuit – nee wat. hulle’t baaaaie geld en my oupa is vreeslik stingy.

    Antwoord
  • 12. maeree  |  November 22, 2006 om 10:35 vm

  • 13. Do Kwang  |  November 22, 2006 om 10:00 nm

    Tsotsi-evangelie is ‘n baie mooi boek, ek besit dit ook. Dit het ook mooi prentjies.
    Weereens: Vertel asseblief vir ons wat is die voor- en nadele van beta en of jy dit sal aanbeveel?

    Antwoord
  • 14. Do Kwang  |  November 22, 2006 om 10:00 nm

    Tsotsi-evangelie is ‘n baie mooi boek, ek besit dit ook. Dit het ook mooi prentjies.
    Weereens: Vertel asseblief vir ons wat is die voor- en nadele van beta en of jy dit sal aanbeveel?

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed

Feeds

%d bloggers like this: