Die Waarheid

November 24, 2006 at 3:48 nm 30 Kommentaar

Dorothy vra, ons reageer. En ek gaan eerlik wees, want ek is wragtag nie skaam nie.

In my handsak is:

  • 2 x wit pilletjies van onbekende oorsprong
  • huis- & karsleutels (met een sleutel wat ek nie kan onthou wat dit oopsluit nie)
  • lekkergoedpapiertjie met die woorde “marry for friendship not for love”
  • haarknippie
  • R1,30 se kleingeld
  • skoenlappertjie aan ‘n kraletjie wat van ‘n armband afgebreek het
  • iPod shuffle
  • band waarmee mens selfoon om jou nek hang (tragiese goed daardie)
  • beursie (waarvan die inhoud ‘n post op sy eie verg)
  • ‘n sakkie Cafe Latte poeier vir noodgevalle
  • 2006 kalender
  • 2007 kalender
  • dagbeplanner (waarvan die inhoud ‘n post op sy eie verg)
  • selfoon
  • kantoorsleutels (4 sleutels van onbekende oorsprong)
  • handspieëltjie
  • ‘n pakkie papiertjies wat seep word as dit nat word
  • tampon (waarvoor weet ek nie. Ek het dit jare laas benodig.)
  • Clinique stay-matte oil-blotting sheets
  • deodorant
  • Advil
  • Homeopatiese hooikoors pilletjies
  • Homeopatiese hoofpyn stafie
  • naelfyl
  • tissues (ook bekend as sneesdoekies)
  • pleister
  • 2x pantyliners
  • nog ‘n handspieëltjie
  • consealer
  • klein botteltjie Cartier déclaration parfuum
  • klein botteltjie Chanel Chance
  • haarrekkie
  • Justine Tissue Oil Lip Therapy (in Plum)
  • Maybelinge 3 in 1 Express Makeup
  • pen
  • kamera

9 van bogenoemde items gebruik ek gereeld.

Die kamera se batterye is pap. Moenie bekommerd wees nie, Lily kom nog!

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Blogger Beta Quote of the Day

30 Kommentaar Add your own

  • 1. dorothy  |  November 24, 2006 om 4:31 nm

    i’m surprised at how much pleasure i’m getting from reading about the contents of people’s bags!
    your list is truly breathtaking! i never knew you could fit so much into a little bag! i am in awe.

    Antwoord
  • 2. dorothy  |  November 24, 2006 om 4:31 nm

    i’m surprised at how much pleasure i’m getting from reading about the contents of people’s bags!
    your list is truly breathtaking! i never knew you could fit so much into a little bag! i am in awe.

    Antwoord
  • 3. dorothy  |  November 24, 2006 om 4:32 nm

    oh yes, and hurry it up with lily dammit.

    Antwoord
  • 4. dorothy  |  November 24, 2006 om 4:32 nm

    oh yes, and hurry it up with lily dammit.

    Antwoord
  • 5. arcadia  |  November 25, 2006 om 2:47 vm

    dit is ‘n baie cool handsak.

    Antwoord
  • 6. arcadia  |  November 25, 2006 om 2:47 vm

    dit is ‘n baie cool handsak.

    Antwoord
  • 7. Lammervanger  |  November 25, 2006 om 10:02 vm

    Liewe hemel

    Antwoord
  • 8. Lammervanger  |  November 25, 2006 om 10:02 vm

    Liewe hemel

    Antwoord
  • 9. Freddy  |  November 26, 2006 om 10:47 nm

    Deja Vu

    Antwoord
  • 10. Freddy  |  November 26, 2006 om 10:47 nm

    Deja Vu

    Antwoord
  • 11. Lammervanger  |  November 27, 2006 om 7:51 vm

    Waarvoor het jy die kamera se batterye gebruik?

    Antwoord
  • 12. Lammervanger  |  November 27, 2006 om 7:51 vm

    Waarvoor het jy die kamera se batterye gebruik?

    Antwoord
  • 13. Pienk Zuit  |  November 27, 2006 om 11:20 vm

    Gister het vriende kom kuier, en hulle het ‘n hele vrag goed saamgebring (hulle het ‘n 1-jarige dogtertjie). Die man sê toe as hulle op vakansie gaan hoef hy nie versekering te hê op sy huis se inhoud nie, want hulle vat alles saam.

    Klink soos jou handsak.

    Antwoord
  • 14. Pienk Zuit  |  November 27, 2006 om 11:20 vm

    Gister het vriende kom kuier, en hulle het ‘n hele vrag goed saamgebring (hulle het ‘n 1-jarige dogtertjie). Die man sê toe as hulle op vakansie gaan hoef hy nie versekering te hê op sy huis se inhoud nie, want hulle vat alles saam.

    Klink soos jou handsak.

    Antwoord
  • 15. Freddy  |  November 27, 2006 om 10:09 nm

    Al wat jou handsak kort, is ‘n modem of iets dergeliks. Jinne, nee, dis nou al maandagaand 10:00 en jyt noggie ge-update nie?

    Beskou hierdie as ‘n amptelike protes.

    Aan die ander kant, dalk kry jy net die angles reg en dan is geduld seker NB.

    Antwoord
  • 16. Freddy  |  November 27, 2006 om 10:09 nm

    Al wat jou handsak kort, is ‘n modem of iets dergeliks. Jinne, nee, dis nou al maandagaand 10:00 en jyt noggie ge-update nie?

    Beskou hierdie as ‘n amptelike protes.

    Aan die ander kant, dalk kry jy net die angles reg en dan is geduld seker NB.

    Antwoord
  • 17. Pienk Zuit  |  November 28, 2006 om 8:48 vm

    freddy, jy klink vreeslik opgewonde en ongeduldig oor die foto. Is dot omdat jy beplan om vir jou vrou ook een vir Kersfees te kry?

    Antwoord
  • 18. Pienk Zuit  |  November 28, 2006 om 8:48 vm

    freddy, jy klink vreeslik opgewonde en ongeduldig oor die foto. Is dot omdat jy beplan om vir jou vrou ook een vir Kersfees te kry?

    Antwoord
  • 19. Freddy  |  November 28, 2006 om 9:31 vm

    Nevermind kersfees…een vd dae huweliksherdenking. Maar my vrou hou van koningsproteas. :-)

    Antwoord
  • 20. Freddy  |  November 28, 2006 om 9:31 vm

    Nevermind kersfees…een vd dae huweliksherdenking. Maar my vrou hou van koningsproteas. :-)

    Antwoord
  • 21. dorothy  |  November 28, 2006 om 8:08 nm

    freddy – proteas are incredibly sensual flowers – just stick one of your fingers directly down the middle of one. slowly. just lovely.
    so a lily, a king protea, tomato, potato…

    Antwoord
  • 22. dorothy  |  November 28, 2006 om 8:08 nm

    freddy – proteas are incredibly sensual flowers – just stick one of your fingers directly down the middle of one. slowly. just lovely.
    so a lily, a king protea, tomato, potato…

    Antwoord
  • 23. Do Kwang  |  November 29, 2006 om 1:18 nm

    Ek wil ook weet waarvoor jy jou kamera se batterye so baie gebruik het dat hulle pap geraak het.

    Antwoord
  • 24. Do Kwang  |  November 29, 2006 om 1:18 nm

    Ek wil ook weet waarvoor jy jou kamera se batterye so baie gebruik het dat hulle pap geraak het.

    Antwoord
  • 25. maeree  |  November 29, 2006 om 1:24 nm

    *sug*
    ek het die kamera se batterye gebruik om foto’s te neem.
    waarvoor anders?

    Antwoord
  • 26. maeree  |  November 29, 2006 om 1:24 nm

    *sug*
    ek het die kamera se batterye gebruik om foto’s te neem.
    waarvoor anders?

    Antwoord
  • 27. fluisterstem@24.com  |  Desember 8, 2006 om 10:30 vm

    Ek het nog nie na jou profiel gekyk nie. Ek neem dus aan jy is ‘n vrou.

    Antwoord
  • 28. fluisterstem@24.com  |  Desember 8, 2006 om 10:30 vm

    Ek het nog nie na jou profiel gekyk nie. Ek neem dus aan jy is ‘n vrou.

    Antwoord
  • 29. maeree  |  Desember 8, 2006 om 10:38 vm

    fluisterstem – wat het dit weggegee? die tampon?

    Antwoord
  • 30. maeree  |  Desember 8, 2006 om 10:38 vm

    fluisterstem – wat het dit weggegee? die tampon?

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: