Whoo-hoo!

November 30, 2006 at 11:35 vm 16 Kommentaar

Baie geluk Suid-Afrika en alle gay paartjies wat wil trou (maar natuurlik nie hoef nie). Dis amptelik.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Ek is reg en die res is verkeerd. 1 Desember

16 Kommentaar Add your own

  • 1. Adam  |  November 30, 2006 om 12:30 nm

    Jy’s baie openminded vir ‘n teoloog… Watter kweekskool was jy?

    Reply
  • 2. Adam  |  November 30, 2006 om 12:30 nm

    Jy’s baie openminded vir ‘n teoloog… Watter kweekskool was jy?

    Reply
  • 3. Lammervanger  |  November 30, 2006 om 3:54 nm

    Die tipe waar hulle die sinvolles kweek. (dis ‘n mooi kompliment ne Maeree)

    Reply
  • 4. Lammervanger  |  November 30, 2006 om 3:54 nm

    Die tipe waar hulle die sinvolles kweek. (dis ‘n mooi kompliment ne Maeree)

    Reply
  • 5. maeree  |  Desember 1, 2006 om 10:03 vm

    dankie lammervanger – dat twee sulke nice mense soos ons mekaar nou moet raakloop in die blogosfeer. wat is die kanse?

    ek weet regtig nie waar die idee vandaan kom dat ek ‘n teoloog is nie.

    Reply
  • 6. maeree  |  Desember 1, 2006 om 10:03 vm

    dankie lammervanger – dat twee sulke nice mense soos ons mekaar nou moet raakloop in die blogosfeer. wat is die kanse?

    ek weet regtig nie waar die idee vandaan kom dat ek ‘n teoloog is nie.

    Reply
  • 7. Adam  |  Desember 1, 2006 om 10:25 vm

    Ek sou kon sweer ek het iewers die sinsnede “tydens ons teologiestudies” gelees… Skies as ek jou in die gesig gevat het.

    Reply
  • 8. Adam  |  Desember 1, 2006 om 10:25 vm

    Ek sou kon sweer ek het iewers die sinsnede “tydens ons teologiestudies” gelees… Skies as ek jou in die gesig gevat het.

    Reply
  • 9. maeree  |  Desember 1, 2006 om 10:52 vm

    adam, ek voel glad nie in die gesig gevat nie. inteendeel.

    Reply
  • 10. maeree  |  Desember 1, 2006 om 10:52 vm

    adam, ek voel glad nie in die gesig gevat nie. inteendeel.

    Reply
  • 11. Do Kwang  |  Desember 1, 2006 om 7:08 nm

    Maeree lieg lekker. Sy is ‘n teoloog. ‘n Gekwalifiseerde teoloog – face it!!!!!

    Reply
  • 12. Do Kwang  |  Desember 1, 2006 om 7:08 nm

    Maeree lieg lekker. Sy is ‘n teoloog. ‘n Gekwalifiseerde teoloog – face it!!!!!

    Reply
  • 13. maeree  |  Desember 2, 2006 om 10:21 vm

    ek’t nie gejok nie!

    Reply
  • 14. maeree  |  Desember 2, 2006 om 10:21 vm

    ek’t nie gejok nie!

    Reply
  • 15. Adam  |  Desember 4, 2006 om 11:25 vm

    Ok. So jy het ‘n teologie graad, maar beskou jouself nie as ‘n teoloog nie?

    Reply
  • 16. Adam  |  Desember 4, 2006 om 11:25 vm

    Ok. So jy het ‘n teologie graad, maar beskou jouself nie as ‘n teoloog nie?

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: