1 Desember

Desember 1, 2006 at 11:00 vm 12 Kommentaar

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Whoo-hoo! Hoeveel mense kan dit sê?

12 Kommentaar Add your own

  • 1. Adam  |  Desember 1, 2006 om 10:27 vm

    Dit maak my ongelukkig dat ek nie mag bloed skenk nie.

    Reply
  • 2. Adam  |  Desember 1, 2006 om 10:27 vm

    Dit maak my ongelukkig dat ek nie mag bloed skenk nie.

    Reply
  • 3. maeree  |  Desember 1, 2006 om 10:57 vm

    argh! dit tick my so erg af! dit laat net die mite dat vigs ‘n “gay” siekte is, versprei, terwyl vigs in afrika nog altyd veral heteroseksueel versprei het. die groep waaronder vigs in suid afrika die vinnigste toeneem, is middelklas getroude paartjies! wat beteken dat, volgens die bloeddiens se logika, ek eintlik nie mag bloed skenk nie! argh!

    Reply
  • 4. maeree  |  Desember 1, 2006 om 10:57 vm

    argh! dit tick my so erg af! dit laat net die mite dat vigs ‘n “gay” siekte is, versprei, terwyl vigs in afrika nog altyd veral heteroseksueel versprei het. die groep waaronder vigs in suid afrika die vinnigste toeneem, is middelklas getroude paartjies! wat beteken dat, volgens die bloeddiens se logika, ek eintlik nie mag bloed skenk nie! argh!

    Reply
  • 5. Freddy  |  Desember 1, 2006 om 11:23 vm

    Haai, siesa, is daar dan sowaar enigiemand wat jou as middelklas beskou, Maeree?

    Reply
  • 6. Freddy  |  Desember 1, 2006 om 11:23 vm

    Haai, siesa, is daar dan sowaar enigiemand wat jou as middelklas beskou, Maeree?

    Reply
  • 7. maeree  |  Desember 2, 2006 om 10:24 vm

    wel, ek’s definitief nie werkersklas nie, is ek?

    daar was een slag ‘n prostituut op felicia se show. toe vra felicia vir haar hoe sy in so ‘n situasie beland, want sy lyk soos ‘n gewone middelklas vrou. waarop die prostituut antwoord: “i’m actually quite high class.”

    hier waar ons nou woon, het ons ‘n nuwe woord geleer: “upmarket”. ek en die hoof van die huis giggel tog te lekker. daar word gereeld in die koerant verwys na plekke as “upmarket”. ons het nie eers geweet daar bestaan sulke onderskeide nie!

    Reply
  • 8. maeree  |  Desember 2, 2006 om 10:24 vm

  • 9. arcadia  |  Desember 4, 2006 om 6:55 vm

    het ek die foto van lily gemis terwyl ek weg was, maeree?

    Reply
  • 10. arcadia  |  Desember 4, 2006 om 6:55 vm

    het ek die foto van lily gemis terwyl ek weg was, maeree?

    Reply
  • 11. Anonymous  |  Desember 4, 2006 om 10:35 vm

    maeree

    gaan kyk bietjie by http://www.trafford.com. Gaan na bookstore
    Titel: Hope In Vain?

    Storie wat aan die meeste aspekte van HIV raak.

    Groete
    Klagat

    Reply
  • 12. Anonymous  |  Desember 4, 2006 om 10:35 vm

    maeree

    gaan kyk bietjie by http://www.trafford.com. Gaan na bookstore
    Titel: Hope In Vain?

    Storie wat aan die meeste aspekte van HIV raak.

    Groete
    Klagat

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed

Feeds

%d bloggers like this: