Die punt van blog is die gesprek

Desember 14, 2006 at 10:21 nm 16 Kommentaar

Dit het onder my aandag gekom dat sommige mense nie meer kommentaar op my blog kan los nie. So, wat ek dus gesien het as die dawerende gedruis van apatie, was al die tyd waarskynlik (so troos ek myself) die wonder van blogger beta.
Aangesien dit my warm en fuzzy aan die binnekant laat voel om kommentaar op my blog te kry, stel ek dus die volgende noodmaatre”el in tot tyd en wyl die gewone kommentaar weer werk: as jy graag kommentaar wil lewer en blogger wil jou nie toelaat nie, kan jy jou kommentaar e-pos en ek sal dit onder jou naam/pseudenaam plaas. As jy wil, natuurlik. En dit nie te veel moeite is nie. Stuur dit sommer na my naam by gmail. (Hierdie reeling geld ook terugwerkend vir enige vorige kommentaar wat jy wou los, maar heel tragies nie kon nie.)
Ek waarborg: as enigiemand my spam of enige e-posse stuur met die verwagting dat ek dit sal aanstuur of enigiets met oulike katjies/hondjies/hasies, sal dit drie keer na hulle toe terugkeer. And not in a good way.

Entry filed under: Uncategorized.

@home Vervolg

16 Kommentaar Add your own

  • 1. Anonymous  |  Desember 15, 2006 om 11:07 vm

    Toets net of ek nog kan comment

    Klagat

    Antwoord
  • 2. Anonymous  |  Desember 15, 2006 om 11:07 vm

    Toets net of ek nog kan comment

    Klagat

    Antwoord
  • 3. maeree  |  Desember 15, 2006 om 11:29 vm

    ek het bietjie navorsing gedoen, en dit wil voorkom asof diegene wat sukkel om kommentaar te lewer op my blog, sukkel sedert ek die foto van lily gepubliseer het.
    beteken dit iets?
    indien wel, wat?

    Antwoord
  • 4. maeree  |  Desember 15, 2006 om 11:29 vm

    ek het bietjie navorsing gedoen, en dit wil voorkom asof diegene wat sukkel om kommentaar te lewer op my blog, sukkel sedert ek die foto van lily gepubliseer het.
    beteken dit iets?
    indien wel, wat?

    Antwoord
  • 5. Anonymous  |  Desember 15, 2006 om 11:36 vm

    Haha ha!!

    Nogal ironies.

    Ek het eers na n tydjie besef wat Lily is,en ek sukkel glad nie om comments te los nie.

    Was bevrees dat jou Agulhas grappie van destyds my moontlik korrupteer het, blykbaar nie, wat n verligting!!

    kLAGAT

    Antwoord
  • 6. Anonymous  |  Desember 15, 2006 om 11:36 vm

    Haha ha!!

    Nogal ironies.

    Ek het eers na n tydjie besef wat Lily is,en ek sukkel glad nie om comments te los nie.

    Was bevrees dat jou Agulhas grappie van destyds my moontlik korrupteer het, blykbaar nie, wat n verligting!!

    kLAGAT

    Antwoord
  • 7. johan swarts  |  Desember 15, 2006 om 12:39 nm

    ek tik hierdie vanuit ‘n muwwe internet café in die kaap. (jooltoere is prettig)

    so daar het jy dit – ‘n INTERNET CAFE POST(tm)!!! MET UITROEPTEKEN!!!

    (ns – versprei asseblief die woord oor my 100-comment post, sodat mense die prys kan wen. jy kan selfs 100 keer comment as jy wil ;)

    Antwoord
  • 8. johan swarts  |  Desember 15, 2006 om 12:39 nm

    ek tik hierdie vanuit ‘n muwwe internet café in die kaap. (jooltoere is prettig)

    so daar het jy dit – ‘n INTERNET CAFE POST(tm)!!! MET UITROEPTEKEN!!!

    (ns – versprei asseblief die woord oor my 100-comment post, sodat mense die prys kan wen. jy kan selfs 100 keer comment as jy wil ;)

    Antwoord
  • 9. Lammervanger  |  Desember 17, 2006 om 6:06 vm

    Toets

    Antwoord
  • 10. Lammervanger  |  Desember 17, 2006 om 6:06 vm

    Toets

    Antwoord
  • 11. Lammervanger  |  Desember 17, 2006 om 6:11 vm

    Haasy! Okay, wat ek wou kwytraak was die volgende. Miskien probeer Lily ‘n wig wees wat haarself tussen jou en jou beste vriende indruk… ‘n Tipe kuberkompeterende implement wat nie daarvan hou dat van jou genot deur jou blog gekanaliseer word nie. Amper soos die vroulike Terminator wat haar vinger in ‘n ding kon verander wat sy dan in ‘n kar se sleutelgat kon druk en sodoende beheer verkry oor die masjien. Ek so mos amper so. Net Lily wil ingedruk word en sy wil nie he^ dat ons in jou lewe ingedruk word nie.

    Antwoord
  • 12. Lammervanger  |  Desember 17, 2006 om 6:11 vm

  • 13. maeree  |  Desember 18, 2006 om 11:11 vm

    nee, lammervanger, lily moet leer om te deel.

    Antwoord
  • 14. maeree  |  Desember 18, 2006 om 11:11 vm

    nee, lammervanger, lily moet leer om te deel.

    Antwoord
  • 15. Lammervanger  |  Desember 18, 2006 om 11:30 vm

    Dis reg! Maar dit gaan ‘n ferm hand verg…

    Antwoord
  • 16. Lammervanger  |  Desember 18, 2006 om 11:30 vm

    Dis reg! Maar dit gaan ‘n ferm hand verg…

    Antwoord

Lewer kommentaar op Lammervanger Kanselleer antwoord

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed

Feeds