Aanhaling van die week

Desember 15, 2006 at 12:04 nm 20 Kommentaar

Assumption is the mother of all f*ups.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Vervolg Happy ever after.

20 Kommentaar Add your own

  • 1. Anonymous  |  Desember 15, 2006 om 12:09 nm

    Dit is n aanhaling wat ek weekliks gebruik, soms daagliks

    Klagat

    Reply
  • 2. Anonymous  |  Desember 15, 2006 om 12:09 nm

    Dit is n aanhaling wat ek weekliks gebruik, soms daagliks

    Klagat

    Reply
  • 3. Freddy  |  Desember 17, 2006 om 3:38 nm

    Assuming we all know what the f stands for.

    Reply
  • 4. Freddy  |  Desember 17, 2006 om 3:38 nm

    Assuming we all know what the f stands for.

    Reply
  • 5. Adam  |  Desember 18, 2006 om 9:07 vm

    Hoekom? Wat het nou alweer gebeur?

    Reply
  • 6. Adam  |  Desember 18, 2006 om 9:07 vm

    Hoekom? Wat het nou alweer gebeur?

    Reply
  • 7. maeree  |  Desember 18, 2006 om 11:21 vm

    *voeg gepaste “wê-wiellie-wienkie” musiek hier in* klagat sê tog fuck! klagat sê tog fuck!

    freddy, ek het maar die “f” gebruik want ek sê nie eintlik fuck nie.

    adam, ek vind dat hierdie aanhaling gereeld van toepassing is op die lewe, sonder om na enigiets spesifiek te verwys.

    Reply
  • 8. maeree  |  Desember 18, 2006 om 11:21 vm

    *voeg gepaste “wê-wiellie-wienkie” musiek hier in* klagat sê tog fuck! klagat sê tog fuck!

    freddy, ek het maar die “f” gebruik want ek sê nie eintlik fuck nie.

    adam, ek vind dat hierdie aanhaling gereeld van toepassing is op die lewe, sonder om na enigiets spesifiek te verwys.

    Reply
  • 9. Anonymous  |  Desember 18, 2006 om 11:42 vm

    Daar doen n MITE die rondte dat fuck kom uit toentertyd uit die geskiedenis: Fornification Under Consent (of the) King. Die mite wou dit he^ dat n getroude paartjie dan n bordjie op hul deur hang wat se^ “FUCK” wat dan aandui dat die aksies binne die kamer met die toestemming van die King geskied.

    Ek het dit in dieselfde stuk gelees waar hul se dat GOLF die volgende beteken:Gentleman Only Ladies Forbidden.

    MAAR ek het nie bewyse in die form van n dubbelblind studie om dit te bewys of te weerle^ nie.

    Klink goed though!!

    Klagat

    Reply
  • 10. Anonymous  |  Desember 18, 2006 om 11:42 vm

  • 11. Anonymous  |  Desember 18, 2006 om 11:58 vm

    Na aanleiding van maeree se verbasing oor my taalgebruik hierbo en my mooi MITE verduideliking oor fuck kan ek se^ sonder om te bloos of sleg te voel dat ek naam weggooi: Ek voeg daad by woord of is dit woord by daad as getroude man?

    Klagat

    Reply
  • 12. Anonymous  |  Desember 18, 2006 om 11:58 vm

    Na aanleiding van maeree se verbasing oor my taalgebruik hierbo en my mooi MITE verduideliking oor fuck kan ek se^ sonder om te bloos of sleg te voel dat ek naam weggooi: Ek voeg daad by woord of is dit woord by daad as getroude man?

    Klagat

    Reply
  • 13. Anonymous  |  Desember 18, 2006 om 12:02 nm

    Voordat daar nou n misverstand/gerug ontstaan na aanleiding van my aanmerking hierbo kan ek net se^ met my getroude vrou.

    Klagat

    Reply
  • 14. Anonymous  |  Desember 18, 2006 om 12:02 nm

    Voordat daar nou n misverstand/gerug ontstaan na aanleiding van my aanmerking hierbo kan ek net se^ met my getroude vrou.

    Klagat

    Reply
  • 15. Lammervanger  |  Desember 18, 2006 om 12:52 nm

    Klagat – oppas daarvoor om gesprekke met jouself te voer. Ek het ook al gehoor van die FUCK en GOLF stories. So ek sal dit staaf.

    Reply
  • 16. Lammervanger  |  Desember 18, 2006 om 12:52 nm

    Klagat – oppas daarvoor om gesprekke met jouself te voer. Ek het ook al gehoor van die FUCK en GOLF stories. So ek sal dit staaf.

    Reply
  • 17. Do Kwang  |  Desember 19, 2006 om 12:22 nm

    Vandag kan ek weer hier post.
    Dit lyk my die enigste mens wat sonder moeite hier kan comment is Klagat. Maeree, is daar iets baie spesiaal besig om tussen julle twee te ontwikkel?

    Reply
  • 18. Do Kwang  |  Desember 19, 2006 om 12:22 nm

    Vandag kan ek weer hier post.
    Dit lyk my die enigste mens wat sonder moeite hier kan comment is Klagat. Maeree, is daar iets baie spesiaal besig om tussen julle twee te ontwikkel?

    Reply
  • 19. Lammervanger  |  Desember 21, 2006 om 12:05 nm

    Loep check die comments by my nuutste inskrywing om die evolusie van jou beeld in my geestesoog te verstaan!

    Reply
  • 20. Lammervanger  |  Desember 21, 2006 om 12:05 nm

    Loep check die comments by my nuutste inskrywing om die evolusie van jou beeld in my geestesoog te verstaan!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed

Feeds

%d bloggers like this: