Kersfeeswense in ‘n leë blogosfeer

Desember 24, 2006 at 11:16 vm 8 Kommentaar

Aan alle Christene wat hier lees:

Mag jy ‘n besonder geseënde Kersfees hê in die wete dat God met ons is.

Aan alle nie-Christene wat hier lees:
Mag die banaliteit van die feesvieringe jou nie depressief maak nie, maar mag die oordaad en plastiek verdwyn te midde van ‘n oordaad liefde.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Bond, Duck Bond Mampara van die Jaar

8 Kommentaar Add your own

  • 1. johan swarts  |  Desember 24, 2006 om 5:36 nm

    ditto

    en ditto

    Reply
  • 2. johan swarts  |  Desember 24, 2006 om 5:36 nm

    ditto

    en ditto

    Reply
  • 3. Lammervanger  |  Desember 24, 2006 om 11:56 nm

    Dankie Maeree, ek hoop goeie dinge wag vir jou in 2007…

    Reply
  • 4. Lammervanger  |  Desember 24, 2006 om 11:56 nm

    Dankie Maeree, ek hoop goeie dinge wag vir jou in 2007…

    Reply
  • 5. Do Kwang  |  Desember 29, 2006 om 12:33 nm

    Onlangs het ek en Zuit in die Dros op Stellenbosch gesit en bier drink (so sue us!) en toe maak Zuit die volgende opmerking:
    “Hoe weet ons Maeree is nie dalk ‘n 14-jarige seun nie?”

    Reply
  • 6. Do Kwang  |  Desember 29, 2006 om 12:33 nm

    Onlangs het ek en Zuit in die Dros op Stellenbosch gesit en bier drink (so sue us!) en toe maak Zuit die volgende opmerking:
    “Hoe weet ons Maeree is nie dalk ‘n 14-jarige seun nie?”

    Reply
  • 7. maeree  |  Desember 29, 2006 om 12:47 nm

    lol
    dis moontlik omdat ek iets in daai lyn gesuggereer het.
    volgende keer as julle oor my wonder, maak asb seker dat dit om ‘n bottel lekker rooiwyn is.

    Reply
  • 8. maeree  |  Desember 29, 2006 om 12:47 nm

    lol
    dis moontlik omdat ek iets in daai lyn gesuggereer het.
    volgende keer as julle oor my wonder, maak asb seker dat dit om ‘n bottel lekker rooiwyn is.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: