Donderdag

Desember 30, 2006 at 8:21 vm 14 Kommentaar


Ek het ook die oulikste video van bogenoemde drie wat aan hul ma (probeer) drink, maar ek

kon ongelukkig nog nie uitwerk hoe om video’s van die kamera af te laai nie.
(Bogenoemde foto is spesiaal vir Do Kwang – dit moet sekerlik een of ander rekord wees dat iemand in drie posts in ‘n ry na hom verwys! Ek blameer die feit dat dit nog net ons en Johan Swarts is wat leef in hierdie hoekie van die blogosfeer. Of is dit dalk sy onweerstaanbare sjarme en algemene eruditeit?)

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Mampara van die Dekade Saterdag

14 Kommentaar Add your own

  • 1. Do Kwang  |  Desember 29, 2006 om 10:38 nm

    AAaaaaw, dit is hiperspesiaal. Met hulle ou maer beentjies.
    Dit is inderdaad slegs ek en jy en JOHAN Swarts wat nog op die blogosfeer bedrywig is. Dink jy ons het die res met ons opinionated persoonlikhede verwilder?

    Reply
  • 2. Do Kwang  |  Desember 29, 2006 om 10:38 nm

    AAaaaaw, dit is hiperspesiaal. Met hulle ou maer beentjies.
    Dit is inderdaad slegs ek en jy en JOHAN Swarts wat nog op die blogosfeer bedrywig is. Dink jy ons het die res met ons opinionated persoonlikhede verwilder?

    Reply
  • 3. johan swarts  |  Desember 30, 2006 om 12:29 vm

    Moenie van Ruzelda vergeet nie.

    Dink net hoe heeeeeerlik sal dit wees om ons op julle blogrolls te sit ;)

    Reply
  • 4. johan swarts  |  Desember 30, 2006 om 12:29 vm

    Moenie van Ruzelda vergeet nie.

    Dink net hoe heeeeeerlik sal dit wees om ons op julle blogrolls te sit ;)

    Reply
  • 5. Freddy  |  Desember 30, 2006 om 11:27 vm

    Die feit dat ek nie ‘n blog het nie, beteken nie ek swerf nie op die blogosfeer rond nie. Sommiges van ons lees graag ander se blogs en los soms kommentaar as ons lus is. Ek weet party like dit nie baie nie, maar nou ja…

    … ten minste pluk ek nie bulle se testikels af nie, Do?

    Reply
  • 6. Freddy  |  Desember 30, 2006 om 11:27 vm

    Die feit dat ek nie ‘n blog het nie, beteken nie ek swerf nie op die blogosfeer rond nie. Sommiges van ons lees graag ander se blogs en los soms kommentaar as ons lus is. Ek weet party like dit nie baie nie, maar nou ja…

    … ten minste pluk ek nie bulle se testikels af nie, Do?

    Reply
  • 7. maeree  |  Januarie 1, 2007 om 1:56 nm

    do kwang, dankie dat jy my help. my funksie waarmee mens detail waarneem, bestaan nie. regtig. ek het dit laat toets, toe kry ek nul.

    Reply
  • 8. maeree  |  Januarie 1, 2007 om 1:56 nm

    do kwang, dankie dat jy my help. my funksie waarmee mens detail waarneem, bestaan nie. regtig. ek het dit laat toets, toe kry ek nul.

    Reply
  • 9. maeree  |  Januarie 1, 2007 om 2:00 nm

    freddy, sorry as jy gemarginaliseerd gevoel het.
    ek is bly om te sien dat jy weer jou eie blog het, hoewel mens dit nie kan vind as mens op jou naam klik nie. dalk kan jy dit fix?

    Reply
  • 10. maeree  |  Januarie 1, 2007 om 2:00 nm

    freddy, sorry as jy gemarginaliseerd gevoel het.
    ek is bly om te sien dat jy weer jou eie blog het, hoewel mens dit nie kan vind as mens op jou naam klik nie. dalk kan jy dit fix?

    Reply
  • 11. ruzelda  |  Januarie 1, 2007 om 11:02 nm

    Gawe klong, daai Johan né?

    Reply
  • 12. ruzelda  |  Januarie 1, 2007 om 11:02 nm

    Gawe klong, daai Johan né?

    Reply
  • 13. johan swarts  |  Januarie 2, 2007 om 11:19 vm

    uiters :p

    Reply
  • 14. johan swarts  |  Januarie 2, 2007 om 11:19 vm

    uiters :p

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: