Heppy Heppy

Januarie 5, 2007 at 11:47 vm 11 Kommentaar

Freddy sê hy dink nie 2007 gaan nuut voel nie.

Aangesien Januarie egter vernoem is na die god-met-twee-gesigte, Janus, en daarom vol is van nostalgie en hoop, kan ‘n mens sekerlik van die geleentheid gebruik maak om jou wense vir die komende jaar uit te spreek.
  • Ek hoop om in 2007 goed te wees vir myself.
  • Ek hoop om in 2007 nog meer te groei in die vermoë om ander te aanvaar, om mense te respekteer vir die plek waar hulle tans op hulle reis is. En om dieselfde vir myself te doen.
  • Ek hoop om iets te doen aan my DPhil.

As ek gewig verloor, sal dit bloot toevallig wees. As ek begin oefen, sal dit ‘n wonderwerk wees.

Entry filed under: Uncategorized.

Dis nie meer die natuur wat roep nie Dignity!Period.

11 Kommentaar Add your own

  • 1. Freddy  |  Januarie 5, 2007 om 2:39 nm

    Whaaa?

    Wat bedoel jy? Of is my bloggie se dvd’s te oud?

    Wag vir my inskrywing oor Superman I en Three colours Blue!

    Antwoord
  • 2. Freddy  |  Januarie 5, 2007 om 2:39 nm

    Whaaa?

    Wat bedoel jy? Of is my bloggie se dvd’s te oud?

    Wag vir my inskrywing oor Superman I en Three colours Blue!

    Antwoord
  • 3. dorothy  |  Januarie 5, 2007 om 6:10 nm

    i just finished typing out this whole fucking msg and the *&%^&*%^&%&^%((*&^%% – fucking beta version deleted it all.

    bah
    hum
    bug

    Antwoord
  • 4. dorothy  |  Januarie 5, 2007 om 6:10 nm

    i just finished typing out this whole fucking msg and the *&%^&*%^&%&^%((*&^%% – fucking beta version deleted it all.

    bah
    hum
    bug

    Antwoord
  • 5. arcadia  |  Januarie 5, 2007 om 8:45 nm

    hello! is uiteindelik terug. en ja, oefening is ALTYD ‘n wonderwerk.

    Antwoord
  • 6. Lammervanger  |  Januarie 7, 2007 om 6:08 vm

    Ek hoop jou jaar is vol wonderwerke. Ek glo in wonderwerke.

    Antwoord
  • 7. Lammervanger  |  Januarie 7, 2007 om 6:08 vm

    Ek hoop jou jaar is vol wonderwerke. Ek glo in wonderwerke.

    Antwoord
  • 8. Maksideem  |  Januarie 8, 2007 om 7:17 vm

    Sterkte met die nuwe jaar. Alles van die beste.

    Antwoord
  • 9. Maksideem  |  Januarie 8, 2007 om 7:17 vm

    Sterkte met die nuwe jaar. Alles van die beste.

    Antwoord
  • 10. maeree  |  Januarie 8, 2007 om 10:42 vm

    dankie vir die mooi wense almal.

    dorothy, i know! stupid blogger beta.

    freddy, jy’t dit in ‘n e-pos gesê.

    Antwoord
  • 11. maeree  |  Januarie 8, 2007 om 10:42 vm

    dankie vir die mooi wense almal.

    dorothy, i know! stupid blogger beta.

    freddy, jy’t dit in ‘n e-pos gesê.

    Antwoord

Lewer kommentaar op dorothy Kanselleer antwoord

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds