Maeree kan ook diep wees.

Januarie 11, 2007 at 10:59 vm 19 Kommentaar

Okay, ek is dalk te dom om subtekste waar te neem, maar ek ken ‘n goeie illusie as ek dit sien:

So wê.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

We hate blogger beta! Nog

19 Kommentaar Add your own

  • 1. Do Kwang  |  Januarie 11, 2007 om 11:38 vm

    Ek kan nie die illusie op die onderste een uitpluis nie. Ek sien net twee kaal mense wat op ‘n bottel vry.
    Ek is veral swak met daai goed wat mens so lank na moet staar, dan verskyn ‘n 3D beeld skielik. Kan jy daai goed doen?

    Antwoord
  • 2. Do Kwang  |  Januarie 11, 2007 om 11:38 vm

    Ek kan nie die illusie op die onderste een uitpluis nie. Ek sien net twee kaal mense wat op ‘n bottel vry.
    Ek is veral swak met daai goed wat mens so lank na moet staar, dan verskyn ‘n 3D beeld skielik. Kan jy daai goed doen?

    Antwoord
  • 3. johan swarts  |  Januarie 11, 2007 om 11:50 vm

    Ek’s mal oor daai een waar die huise vir die mandolienspeler (of wat is daai?) “kyk”.

    Antwoord
  • 4. johan swarts  |  Januarie 11, 2007 om 11:50 vm

    Ek’s mal oor daai een waar die huise vir die mandolienspeler (of wat is daai?) “kyk”.

    Antwoord
  • 5. Carien  |  Januarie 11, 2007 om 11:55 vm

    (Do Kwang) Weet nie of ek dit moet uitblaker nie, maar dink dolfyntjies…

    Antwoord
  • 6. Lammervanger  |  Januarie 12, 2007 om 2:28 vm

    Ek laaik die goed.

    Antwoord
  • 7. Lammervanger  |  Januarie 12, 2007 om 2:28 vm

    Ek laaik die goed.

    Antwoord
  • 8. Adam  |  Januarie 12, 2007 om 10:39 vm

    Hey, het julle geweet…

    Sielkundiges gebruik soms die laaste prentjie om uit te vind of kinders blootgestel is aan volwasse seks (ie. mollestering en/of pornografie ens.).

    Kinders wat nie is nie, is nie in staat om die man en vrou te sien nie, aangesien hul geen konsep van dit wat uitgebeeld word het nie. Hulle sien net dolfyne (korrek Carien…!).

    Kinders wat wel blootgestel is, sien ‘n man en vrou in ‘n erotiese omhelsing…

    Antwoord
  • 9. Adam  |  Januarie 12, 2007 om 10:39 vm

  • 10. BatCat81  |  Januarie 12, 2007 om 1:05 nm

    Hi Maeree…. Ek het die eerste een in poster-formaat op my muur hier by die werk… staar elke dag in die ding vas….Adam: ek kan gladnie die dolfyne sien nie….

    Antwoord
  • 11. BatCat81  |  Januarie 12, 2007 om 1:05 nm

    Hi Maeree…. Ek het die eerste een in poster-formaat op my muur hier by die werk… staar elke dag in die ding vas….Adam: ek kan gladnie die dolfyne sien nie….

    Antwoord
  • 12. johan swarts  |  Januarie 12, 2007 om 11:01 nm

    adam – dit gaan nie tog werk in wêrelddele waar daar nie dolfyne is nie? of waar die kind nog nooit ‘n dolfyn gesien het nie?

    Antwoord
  • 13. johan swarts  |  Januarie 12, 2007 om 11:01 nm

    adam – dit gaan nie tog werk in wêrelddele waar daar nie dolfyne is nie? of waar die kind nog nooit ‘n dolfyn gesien het nie?

    Antwoord
  • 14. ruzelda  |  Januarie 12, 2007 om 11:16 nm

    …of as die kind blind is? werk dit in wêrelddele waar kinders blind is?

    Antwoord
  • 15. ruzelda  |  Januarie 12, 2007 om 11:16 nm

    …of as die kind blind is? werk dit in wêrelddele waar kinders blind is?

    Antwoord
  • 16. Adam  |  Januarie 14, 2007 om 6:10 nm

    Okay, okay. Julle is te slim vir my!

    Antwoord
  • 17. Adam  |  Januarie 14, 2007 om 6:10 nm

    Okay, okay. Julle is te slim vir my!

    Antwoord
  • 18. johan swarts  |  Januarie 14, 2007 om 9:17 nm

    …of as die kind te slim is? werk dit as die kind te slim is? :p

    Antwoord
  • 19. johan swarts  |  Januarie 14, 2007 om 9:17 nm

    …of as die kind te slim is? werk dit as die kind te slim is? :p

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed

Feeds

%d bloggers like this: