Conundrum

Januarie 19, 2007 at 4:08 nm 14 Kommentaar

Ene Dirkie Smit sê dat daar 7 verse in die Bybel is oor homoseksualiteit, terwyl bykans elke bladsy van die Bybel praat oor ekonomiese geregtigheid. So waarom is daar nie massa-histerie oor ekonomiese onreg nie?

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Ek dink hierdie ou is ernstig… Het jy geweet…

14 Kommentaar Add your own

  • 1. Anonymous  |  Januarie 19, 2007 om 5:47 nm

    Want niemand kan sy/haar betrokkenheid by ekonomiese onreg wegredeneer nie. And with injustice, you have one screwing the other WITHOUT consent. (Ek hoop maar hier kom my opmerking anoniem uit, sorry Do. Dis n ander anoniem)

    Reply
  • 2. Anonymous  |  Januarie 19, 2007 om 5:47 nm

    Want niemand kan sy/haar betrokkenheid by ekonomiese onreg wegredeneer nie. And with injustice, you have one screwing the other WITHOUT consent. (Ek hoop maar hier kom my opmerking anoniem uit, sorry Do. Dis n ander anoniem)

    Reply
  • 3. Do Kwang  |  Januarie 20, 2007 om 10:31 vm

    Daar is ook meer Bybelverse wat mense aansê om hul skoene uit te trek as Bybelverse oor homoseksualiteit. Hoekom skeur kerke nie oor skoene nie, dit maak anyway veel meer sin.
    Wat sê Dirkie Smit sê Hannah Arendt oor die hele aangeleentheid?

    Reply
  • 4. Do Kwang  |  Januarie 20, 2007 om 10:31 vm

    Daar is ook meer Bybelverse wat mense aansê om hul skoene uit te trek as Bybelverse oor homoseksualiteit. Hoekom skeur kerke nie oor skoene nie, dit maak anyway veel meer sin.
    Wat sê Dirkie Smit sê Hannah Arendt oor die hele aangeleentheid?

    Reply
  • 5. Pienk Zuit  |  Januarie 22, 2007 om 9:50 vm

    Nie dat ek met julle verskil nie (ek stem saam), maar die hoeveelheid keer wat ‘n vers oor ‘n onderwerp voorkom kan tog nie ‘n geldige maatstaf wees van hoe reg of verkeerd dit is nie.

    Kaalvoet in die kerk?! Volgende gaan jy wil hê hulle moet Bjork speel voor die diens!

    Reply
  • 6. Pienk Zuit  |  Januarie 22, 2007 om 9:50 vm

    Nie dat ek met julle verskil nie (ek stem saam), maar die hoeveelheid keer wat ‘n vers oor ‘n onderwerp voorkom kan tog nie ‘n geldige maatstaf wees van hoe reg of verkeerd dit is nie.

    Kaalvoet in die kerk?! Volgende gaan jy wil hê hulle moet Bjork speel voor die diens!

    Reply
  • 7. Lammervanger  |  Januarie 23, 2007 om 7:47 vm

    Kom ons moer vir Dirkie.

    Reply
  • 8. Lammervanger  |  Januarie 23, 2007 om 7:47 vm

    Kom ons moer vir Dirkie.

    Reply
  • 9. Freddy  |  Januarie 23, 2007 om 8:01 vm

    Pienk Zuit (and the Brain Zuit)
    Hoekom Bjork slegs VOOR die diens speel?

    En Maeree, hoe klink “urpvrur” vir word verification? :-)

    Reply
  • 10. Freddy  |  Januarie 23, 2007 om 8:01 vm

    Pienk Zuit (and the Brain Zuit)
    Hoekom Bjork slegs VOOR die diens speel?

    En Maeree, hoe klink “urpvrur” vir word verification? :-)

    Reply
  • 11. Pienk Zuit  |  Januarie 23, 2007 om 9:33 vm

    Freddy, netnou is Dorothy daar, dan kan dit dalk rof raak.

    Reply
  • 12. Pienk Zuit  |  Januarie 23, 2007 om 9:33 vm

    Freddy, netnou is Dorothy daar, dan kan dit dalk rof raak.

    Reply
  • 13. johan swarts  |  Januarie 23, 2007 om 2:23 nm

    Maklik.

    (Ryk) mense vind baat by ekonomiese ongeregtigheid. En selfs nog meer mense en verskeie godsdienstige dogmas vind baat by ‘n verwerping van homoseksueles.

    As mense by iets baatvind, sal hulle nooit in ‘n massahisterie daaroor gaan nie. Veral nie as hulle in die meerderheid / die hef in die hand het nie.

    Reply
  • 14. johan swarts  |  Januarie 23, 2007 om 2:23 nm

    Maklik.

    (Ryk) mense vind baat by ekonomiese ongeregtigheid. En selfs nog meer mense en verskeie godsdienstige dogmas vind baat by ‘n verwerping van homoseksueles.

    As mense by iets baatvind, sal hulle nooit in ‘n massahisterie daaroor gaan nie. Veral nie as hulle in die meerderheid / die hef in die hand het nie.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: