Bek + Jêm

Januarie 26, 2007 at 1:40 nm 14 Kommentaar

Ek is nie ‘n Insig fan nie. Voel vir my te veel na ‘n mondstuk vir die angs van die neo-konserwatiewe Afrikaners wat hulself sien as tog, o, só liberaal.*

Do Kwang het my egter geïnspireer om weer ‘n uitgawe van dié tydskrif te lees.

Sommer op bladsy 9 al het my tone gekrul van lekkerkry terwyl ek kliphard lag. Respek vir die redakteur en haar moed om “Joe se seepkis” te plaas.

My gunsteling:
As ek president van hierdie land was… sou ek weer die doodstraf instel, maar slegs vir witmense (hulle wil dit mos graag terughê).

*Waarmee ek niks sê oor die joernaliste wat vir die Insig skryf nie, eerder oor (my persepsie van) die “target market”. Ek hou van joernaliste. Van my beste vriende is joernaliste.
Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Happy un-birthday to meeeeee! Siesa

14 Kommentaar Add your own

  • 1. Adam  |  Januarie 27, 2007 om 8:23 vm

    Ek hou nie van die nuwe Insig nie. Die doodstraf is ‘n annerding… Ek voel daagliks al hoe meer dat RSA homself in die voet geskiet het met sy liberale nuwe grondwet.

    Ek probeer positief bly, maar sukkel maar. Die urge om te verkas word elke dag al hoe sterker…

    Antwoord
  • 2. Adam  |  Januarie 27, 2007 om 8:23 vm

    Ek hou nie van die nuwe Insig nie. Die doodstraf is ‘n annerding… Ek voel daagliks al hoe meer dat RSA homself in die voet geskiet het met sy liberale nuwe grondwet.

    Ek probeer positief bly, maar sukkel maar. Die urge om te verkas word elke dag al hoe sterker…

    Antwoord
  • 3. Do Kwang  |  Januarie 27, 2007 om 6:20 nm

    Hoekom skryf jy niks oor Do Kwang se storie nie? Moet uit hierdie obvious ommissie aflei jy het gedink dis junk?

    Antwoord
  • 4. Do Kwang  |  Januarie 27, 2007 om 6:20 nm

    Hoekom skryf jy niks oor Do Kwang se storie nie? Moet uit hierdie obvious ommissie aflei jy het gedink dis junk?

    Antwoord
  • 5. Do Kwang  |  Januarie 28, 2007 om 3:08 nm

    Miskien moet daai skrywer in Insig ‘n paar swart mense probeer ontmoet eerder as om sulke aannames te maak.

    Antwoord
  • 6. Do Kwang  |  Januarie 28, 2007 om 3:08 nm

    Miskien moet daai skrywer in Insig ‘n paar swart mense probeer ontmoet eerder as om sulke aannames te maak.

    Antwoord
  • 7. Lammervanger  |  Januarie 28, 2007 om 11:14 nm

    Ek geniet nogal vir Insig… Dit is een van twee tydskrifte wat langs my persoonlike toilet lê. Die ander een is SA Sports Illustrated.

    Antwoord
  • 8. Lammervanger  |  Januarie 28, 2007 om 11:14 nm

    Ek geniet nogal vir Insig… Dit is een van twee tydskrifte wat langs my persoonlike toilet lê. Die ander een is SA Sports Illustrated.

    Antwoord
  • 9. Pienk Zuit  |  Januarie 29, 2007 om 9:22 vm

    Ek sien Elvis leef in Bellville. MAak sin, want daar kan hy redelik ongemerk inpas met sy haarstyl en mode-styl.

    Hoekom reken Insig raak die NG Kerk Zef? OF is dit Zen?

    Antwoord
  • 10. Pienk Zuit  |  Januarie 29, 2007 om 9:22 vm

    Ek sien Elvis leef in Bellville. MAak sin, want daar kan hy redelik ongemerk inpas met sy haarstyl en mode-styl.

    Hoekom reken Insig raak die NG Kerk Zef? OF is dit Zen?

    Antwoord
  • 11. maeree  |  Januarie 29, 2007 om 1:42 nm

    do kwang, ek het nie gedink daai storie is junk nie.

    zuit, niemand gebruik meer die woord “zef” nie. as jy wil weet hoekom die insig dink die ng kerk raak zen, vra daai allemansvriend prof.

    Antwoord
  • 12. maeree  |  Januarie 29, 2007 om 1:42 nm

    do kwang, ek het nie gedink daai storie is junk nie.

    zuit, niemand gebruik meer die woord “zef” nie. as jy wil weet hoekom die insig dink die ng kerk raak zen, vra daai allemansvriend prof.

    Antwoord
  • 13. Pienk Zuit  |  Januarie 30, 2007 om 9:01 vm

    Dis wat jy dink! Net nou die dag het iemand die woord nool op Do Kwang se blog gebruik. So zef en spif is nog steeds daar buite. Veral daar in die Baai as ek moet raai.

    Antwoord
  • 14. Pienk Zuit  |  Januarie 30, 2007 om 9:01 vm

    Dis wat jy dink! Net nou die dag het iemand die woord nool op Do Kwang se blog gebruik. So zef en spif is nog steeds daar buite. Veral daar in die Baai as ek moet raai.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: