Siesa

Januarie 29, 2007 at 1:45 nm 14 Kommentaar

Ek kry tot vandag toe nog koue rillings net van die prentjie.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Bek + Jêm O die wysie

14 Kommentaar Add your own

  • 1. Freddy  |  Januarie 29, 2007 om 2:06 nm

    Knersus was nogal vreesaanjaend. Maar niks kom by Pinnochio nie. Sy histeriese stemmetjie was angswekkend wanneer hy benoude oomblikke beleef. Die een aand het die hase hom kom haal met ‘n kis toe hy nie sy medisyne wou drink nie. Ek het daardie nag my bed natgemaak.

    Reply
  • 2. Freddy  |  Januarie 29, 2007 om 2:06 nm

    Knersus was nogal vreesaanjaend. Maar niks kom by Pinnochio nie. Sy histeriese stemmetjie was angswekkend wanneer hy benoude oomblikke beleef. Die een aand het die hase hom kom haal met ‘n kis toe hy nie sy medisyne wou drink nie. Ek het daardie nag my bed natgemaak.

    Reply
  • 3. BatCat81  |  Januarie 29, 2007 om 3:02 nm

    Muhahahahaaaa…. Waar’s my tande???

    Reply
  • 4. BatCat81  |  Januarie 29, 2007 om 3:02 nm

    Muhahahahaaaa…. Waar’s my tande???

    Reply
  • 5. Adam  |  Januarie 29, 2007 om 4:10 nm

    Ek soek daai DVD!

    Reply
  • 6. Adam  |  Januarie 29, 2007 om 4:10 nm

    Ek soek daai DVD!

    Reply
  • 7. Freddy  |  Januarie 29, 2007 om 5:26 nm

    Adam

    Kyk by Game. R99.

    Reply
  • 8. Freddy  |  Januarie 29, 2007 om 5:26 nm

    Adam

    Kyk by Game. R99.

    Reply
  • 9. Lammervanger  |  Januarie 30, 2007 om 3:42 vm

    Knersus het stelle tande gehad wat aan ‘n wasgoedlyn gehang het en gepraat het. Ek was ontsettend bang vir hulle.

    Reply
  • 10. Lammervanger  |  Januarie 30, 2007 om 3:42 vm

    Knersus het stelle tande gehad wat aan ‘n wasgoedlyn gehang het en gepraat het. Ek was ontsettend bang vir hulle.

    Reply
  • 11. johan swarts  |  Januarie 30, 2007 om 1:44 nm

    aaaaaaaaah wortels wortels wortels wortels wortels wortels wortels wortels!

    Reply
  • 12. johan swarts  |  Januarie 30, 2007 om 1:44 nm

    aaaaaaaaah wortels wortels wortels wortels wortels wortels wortels wortels!

    Reply
  • 13. Rendier  |  Februarie 2, 2007 om 2:30 nm

    My vrou het 2 jaar terug die hele Liewe Heksie versameling, asook Pikkewouters by die SABC gekoop. Mense, het ons regtig met die goed groot geword? Karel Kat klink soos ‘n pedofiel!

    Pikkewouters is sekerlik die mees vreesaanjaende program op TV ooit!

    Reply
  • 14. Rendier  |  Februarie 2, 2007 om 2:30 nm

    My vrou het 2 jaar terug die hele Liewe Heksie versameling, asook Pikkewouters by die SABC gekoop. Mense, het ons regtig met die goed groot geword? Karel Kat klink soos ‘n pedofiel!

    Pikkewouters is sekerlik die mees vreesaanjaende program op TV ooit!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: