O die wysie

Januarie 30, 2007 at 10:38 vm 7 Kommentaar

Elke keer wat ek hoor

De la Rey, De la Rey
sal jy die boere kom lei
De la Rey, De la Rey

Hoor ek in my agterkop (en sing ek daarna)

Kabeljou Kabelmy
Kabel sal-jy-met-my-vry
Kabelmy Kabeljou
Kabel sal-jy-met-my-trou

Ek wonder of Koos sal omgee?

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Siesa Kerk by jou werk

7 Kommentaar Add your own

  • 1. Adam  |  Januarie 30, 2007 om 10:57 vm

    Kan jy glo ek het nognie die De la Rey liedjie gehoor nie?! Miskien luister ek die verkeerde (of dalk regte) stasies…

    Reply
  • 2. Adam  |  Januarie 30, 2007 om 10:57 vm

    Kan jy glo ek het nognie die De la Rey liedjie gehoor nie?! Miskien luister ek die verkeerde (of dalk regte) stasies…

    Reply
  • 3. Freddy  |  Januarie 30, 2007 om 8:49 nm

    Ek het ook nog nie.

    Reply
  • 4. Freddy  |  Januarie 30, 2007 om 8:49 nm

    Ek het ook nog nie.

    Reply
  • 5. Lammervanger  |  Januarie 31, 2007 om 7:15 vm

    Die liedjie is maar net ‘n catchy tune soos Hier kom die Bokke destyds. Dis maar net gekaap deur die polities bewustes…

    Reply
  • 6. Lammervanger  |  Januarie 31, 2007 om 7:15 vm

    Die liedjie is maar net ‘n catchy tune soos Hier kom die Bokke destyds. Dis maar net gekaap deur die polities bewustes…

    Reply
  • 7. arcadia  |  Januarie 31, 2007 om 7:57 vm

    sacrilege.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: