Rapport

Februarie 4, 2007 at 7:22 nm 12 Kommentaar

Aan wie dit mag aangaan:
Stellenbosch staan nog en is gelukkig nie so erg warm nie.
Die Wes-Kapenaars is nog dieselfde.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Kerk by jou werk Die beste PostSecret nóg!

12 Kommentaar Add your own

  • 1. Lammervanger  |  Februarie 5, 2007 om 2:38 vm

    Hoe is die mense van die Wes-Kaap?

    Reply
  • 2. Lammervanger  |  Februarie 5, 2007 om 2:38 vm

    Hoe is die mense van die Wes-Kaap?

    Reply
  • 3. Pienk Zuit  |  Februarie 5, 2007 om 4:44 nm

    Stellenbosch was net minder warm omdat ek nie op daardie stadium hier was nie.

    Reply
  • 4. Pienk Zuit  |  Februarie 5, 2007 om 4:44 nm

    Stellenbosch was net minder warm omdat ek nie op daardie stadium hier was nie.

    Reply
  • 5. Do Kwang  |  Februarie 5, 2007 om 9:01 nm

    As jy ooit weer in die Wes-Kaap is, en besluit om vir my ook te kuier, belowe ek om nie te byt nie.

    Reply
  • 6. Do Kwang  |  Februarie 5, 2007 om 9:01 nm

    As jy ooit weer in die Wes-Kaap is, en besluit om vir my ook te kuier, belowe ek om nie te byt nie.

    Reply
  • 7. maeree  |  Februarie 6, 2007 om 9:34 vm

    lammervanger: belangrik
    pienk zuit: dit maak heeltemal sin. verklaar dit ook die stilte op jou blog?
    do kwang: dankie. (ek het ‘n slegte ervaring gehad in my irc dae.) maar hoe sal ek weet wat in jou lewe aangaan as jy nie meer blog nie, huh?

    Reply
  • 8. maeree  |  Februarie 6, 2007 om 9:34 vm

    lammervanger: belangrik
    pienk zuit: dit maak heeltemal sin. verklaar dit ook die stilte op jou blog?
    do kwang: dankie. (ek het ‘n slegte ervaring gehad in my irc dae.) maar hoe sal ek weet wat in jou lewe aangaan as jy nie meer blog nie, huh?

    Reply
  • 9. Do Kwang  |  Februarie 11, 2007 om 3:57 nm

    Ek het jou gemail daaroor.

    Reply
  • 10. Do Kwang  |  Februarie 11, 2007 om 7:00 nm

    Ek het jou gemail daaroor.

    Reply
  • 11. maeree  |  Februarie 12, 2007 om 2:31 nm

    ek het geen mails van jou gekry nie, behalwe ene wat my inlig van ‘n erudiete nuwe blog.
    )-,:

    Reply
  • 12. maeree  |  Februarie 12, 2007 om 3:29 nm

    ek het geen mails van jou gekry nie, behalwe ene wat my inlig van ‘n erudiete nuwe blog.
    )-,:

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: