So wê!

Februarie 11, 2007 at 3:56 nm 18 Kommentaar

Die dominee het vandag gepreek oor Jesaja 6 en verwys na die serafs wat hul voete bedek. Voete, sê hy, is ‘n metafoor vir geslagsdele.
Hah!
Ek wen en almal wat Rut se “reinheid” wou beskerm, verloor.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Scream your last breath Droogte

18 Kommentaar Add your own

  • 1. johan swarts  |  Februarie 11, 2007 om 7:00 nm

    bahahaha

    my pa het my ‘n soortgelyke ding vertel oor die deel waar jakob met god stoei. die oorspronklike hebreeus sê glo god het hom aan die geslagsdeel gegryp, nie heup nie.

    Reply
  • 2. johan swarts  |  Februarie 11, 2007 om 11:07 nm

    bahahaha

    my pa het my ‘n soortgelyke ding vertel oor die deel waar jakob met god stoei. die oorspronklike hebreeus sê glo god het hom aan die geslagsdeel gegryp, nie heup nie.

    Reply
  • 3. Freddy  |  Februarie 11, 2007 om 11:07 nm

    Ek het oor Absalom en Dawid gepreek, en liewer nie vertel hoekom vind ek Absalom se beskrywing so snaaks nie: “In die hele Israel was daar niemand so mooi soos Absalom nie. Die mense het oral daaroor gepraat. Van kop tot tone het hy nie ‘n enkele gebrek gehad nie” – 2 Sam 14:25

    Reply
  • 4. Freddy  |  Februarie 12, 2007 om 8:37 vm

    Ek het oor Absalom en Dawid gepreek, en liewer nie vertel hoekom vind ek Absalom se beskrywing so snaaks nie: “In die hele Israel was daar niemand so mooi soos Absalom nie. Die mense het oral daaroor gepraat. Van kop tot tone het hy nie ‘n enkele gebrek gehad nie” – 2 Sam 14:25

    Reply
  • 5. Do Kwang  |  Februarie 12, 2007 om 8:37 vm

    Seraf is meisies

    Reply
  • 6. Do Kwang  |  Februarie 12, 2007 om 10:19 vm

    Seraf is meisies

    Reply
  • 7. Do Kwang  |  Februarie 12, 2007 om 10:19 vm

    Wat vir my erg interessant is, is die feit dat prof. Johan Cook gister in sy kerk op Stellenbosch gepreek het oor Jesaja 6 en toe gemention het dat die serafs in die teenwoordigheid van God hul voete met vlerke bedek, vanwee die assosiasie tussen voete en geslagsdele.
    So daar was of iets op die kerkkalender daaroor, of Maeree het weer op Stellenbosch rondgesluip.

    Reply
  • 8. Do Kwang  |  Februarie 12, 2007 om 1:58 nm

    Wat vir my erg interessant is, is die feit dat prof. Johan Cook gister in sy kerk op Stellenbosch gepreek het oor Jesaja 6 en toe gemention het dat die serafs in die teenwoordigheid van God hul voete met vlerke bedek, vanwee die assosiasie tussen voete en geslagsdele.
    So daar was of iets op die kerkkalender daaroor, of Maeree het weer op Stellenbosch rondgesluip.

    Reply
  • 9. Freddy  |  Februarie 12, 2007 om 1:58 nm

    Ek vermoed dit was leesrooster-teks.

    Reply
  • 10. Freddy  |  Februarie 12, 2007 om 2:31 nm

    Ek vermoed dit was leesrooster-teks.

    Reply
  • 11. maeree  |  Februarie 12, 2007 om 3:29 nm

    johan, was dit nie dalk moses nie? die engel wou vir moses doodmaak, toe sny sy vrou haar seun se voorhuid af en raak daarmee aan moses se voete – ‘n simboliese besnydenis, aangesien moses nie besny was nie.

    freddy, dink net watter wonderlike geleentheid het jy gehad om nonsens te praat oor homoseksualiteit!

    do kwang, jy ken mos hebreeus… serafs is presies dieselfde woord wat ook vir slange gebruik word (gaan kyk bv na moses en die slange).
    lees ek reg, was jy gister in ‘n ng kerk?
    alle kerke oor die wêreld wat die rcl gebruik, het gister na o.a. jesaja 6 geluister.
    ek sluip nie. en het ook geen mail van jou af ontvang nie.

    Reply
  • 12. maeree  |  Februarie 12, 2007 om 3:35 nm

  • 13. Prof  |  Februarie 12, 2007 om 6:46 nm

    Die mail was om jou van my wordpress-adres in te lig, maar ek sien jy het dit gekry.
    Jy moet sluip, dis die beste!
    Wat is die rcl?

    Reply
  • 14. Prof  |  Februarie 12, 2007 om 9:57 nm

    Die mail was om jou van my wordpress-adres in te lig, maar ek sien jy het dit gekry.
    Jy moet sluip, dis die beste!
    Wat is die rcl?

    Reply
  • 15. maeree  |  Februarie 12, 2007 om 9:57 nm

    o. ja, daai mail het ek gekry.
    RCL = Revised Common Lectionary = Leesrooster

    Reply
  • 16. maeree  |  Februarie 13, 2007 om 9:59 vm

    o. ja, daai mail het ek gekry.
    RCL = Revised Common Lectionary = Leesrooster

    Reply
  • 17. Adam  |  Februarie 13, 2007 om 9:59 vm

    Is die RCL vir predikante wat nie op hul eie aan temas kan dink nie?

    Reply
  • 18. Adam  |  Februarie 13, 2007 om 10:33 vm

    Is die RCL vir predikante wat nie op hul eie aan temas kan dink nie?

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed

Feeds

%d bloggers like this: