Droogte

Februarie 13, 2007 at 11:16 vm 4 Kommentaar

My geliefde digitale kamera wat die hoof van die huis vir my dertigste verjaardag vir my gegee het [sê dit sonder om asem te haal], is stukkend. Ek het nie besef hoe afhanklik ek van dié stukkie tegnologie was nie – of hoe nou digitale kameras en blogs aan mekaar verbonde is nie. Sug.
Ondersteun die “Koop-vir-Maeree-‘n-nuwe-kamera Fonds“.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

So wê! Gelukkige Valentynsdag

4 Kommentaar Add your own

  • 1. Lammervanger  |  Februarie 13, 2007 om 6:34 nm

    Ek het dit pas ondersteun.

    Reply
  • 2. Lammervanger  |  Februarie 14, 2007 om 1:18 vm

    Ek het dit pas ondersteun.

    Reply
  • 3. Pienk Zuit  |  Februarie 14, 2007 om 11:52 vm

    So die 30ste verjaardag is die kamera-kry een? Ek kan nie wag nie!

    Reply
  • 4. Pienk Zuit  |  Februarie 14, 2007 om 11:52 vm

    So die 30ste verjaardag is die kamera-kry een? Ek kan nie wag nie!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: