Gelukkige Valentynsdag

Februarie 14, 2007 at 12:13 nm 4 Kommentaar

Ek is ‘n gróót aanhanger van romantiese liefde. Ek is trots op die feit dat ek en die hoof van die huis siniese mense met een oogopslag kan laat kots.
Dis ook die rede waarom ek dink PostSecrets soos die een hierbo is tragies. Mense kan mekaar nie fix nie. As jy verwag dat jou partner jou moet fix, gaan jou verhouding(s) jou net ongelukkig maak. Die geheim van ‘n gelukkige verhouding, dink ek, is juis dat beide partye rééds gefix is, dat hulle nie nodig het om mekaar se sielkundiges/dokters te wees nie.
(Dankie aan die TWEE persone wat ‘n donasie gemaak het tot die Koop-vir-Maeree-‘n-nuwe-kamera Fonds.)
Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Droogte "Die koninkryk van God is juis vir mense soos hulle…"

4 Kommentaar Add your own

  • 1. johan swarts  |  Februarie 14, 2007 om 5:29 nm

    plesier

    Antwoord
  • 2. johan swarts  |  Februarie 14, 2007 om 5:29 nm

    plesier

    Antwoord
  • 3. BatCat81  |  Februarie 15, 2007 om 8:36 vm

    Gisteraand het ‘n ou sy meisie gebliksem en geskop op die grond buite my eenheid in die kompleks waar ek bly. Sy is ok. Hy is ‘n poepol. Die polisie het nooit opgedaag nie. En valentynsdag is overrated.

    My hart is stukkend vir haar soos daai prentjie.

    Antwoord
  • 4. BatCat81  |  Februarie 15, 2007 om 8:36 vm

    Gisteraand het ‘n ou sy meisie gebliksem en geskop op die grond buite my eenheid in die kompleks waar ek bly. Sy is ok. Hy is ‘n poepol. Die polisie het nooit opgedaag nie. En valentynsdag is overrated.

    My hart is stukkend vir haar soos daai prentjie.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: