"Die koninkryk van God is juis vir mense soos hulle…"

Februarie 15, 2007 at 8:45 vm 22 Kommentaar

(www.jesuscampthemovie.com)

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Gelukkige Valentynsdag Ek het dit vantevore gesê, ek sê dit weer

22 Kommentaar Add your own

  • 1. Freddy  |  Februarie 15, 2007 om 12:36 nm

    Het nie geweet daarvan nie, maar gaan lees.

    >sluk< Ek wonder wanneer kry ons ‘n movie oor kiddies wat opgelei word as selfmoordbomaanvallers.

    Reply
  • 2. Freddy  |  Februarie 15, 2007 om 12:36 nm

    Het nie geweet daarvan nie, maar gaan lees.

    >sluk< Ek wonder wanneer kry ons ‘n movie oor kiddies wat opgelei word as selfmoordbomaanvallers.

    Reply
  • 3. dorothy  |  Februarie 15, 2007 om 12:41 nm

    jesus maeree. i don’t know what the ‘die koningkryk van god is juis vir mense soos hulle…’ means? is it that people like – i can’t actually finish my sentence. this is evil. this is evil.

    Reply
  • 4. dorothy  |  Februarie 15, 2007 om 12:41 nm

    jesus maeree. i don’t know what the ‘die koningkryk van god is juis vir mense soos hulle…’ means? is it that people like – i can’t actually finish my sentence. this is evil. this is evil.

    Reply
  • 5. Freddy  |  Februarie 16, 2007 om 7:37 vm

    I think what Maeree said, can be referred to as romantic irony. How sweet, the kingdom of God is for people like kiddies (without status, dependant, full of questions). And then you see the video and its totally the opposite.

    Reply
  • 6. Freddy  |  Februarie 16, 2007 om 7:37 vm

    I think what Maeree said, can be referred to as romantic irony. How sweet, the kingdom of God is for people like kiddies (without status, dependant, full of questions). And then you see the video and its totally the opposite.

    Reply
  • 7. maeree  |  Februarie 16, 2007 om 10:03 vm

    dorothy! welcome back!
    it’s a quote from luke 18:
    “15 Now they were bringing even infants to him that he might touch them; and when the disciples saw it, they rebuked them. 16 But Jesus called them to him, saying, “Let the children come to me, and do not hinder them; for to such belongs the kingdom of God.”

    freddy, inderdaad.

    Reply
  • 8. maeree  |  Februarie 16, 2007 om 10:03 vm

    dorothy! welcome back!
    it’s a quote from luke 18:
    “15 Now they were bringing even infants to him that he might touch them; and when the disciples saw it, they rebuked them. 16 But Jesus called them to him, saying, “Let the children come to me, and do not hinder them; for to such belongs the kingdom of God.”

    freddy, inderdaad.

    Reply
  • 9. Adam  |  Februarie 16, 2007 om 10:12 vm

    Dit FREAK my uit…

    Reply
  • 10. Adam  |  Februarie 16, 2007 om 10:12 vm

    Dit FREAK my uit…

    Reply
  • 11. Pienk Zuit  |  Februarie 16, 2007 om 10:37 vm

    “Our enemies” : Ons VS Hulle. Ons is die beste! – Hitler sou trots gewees het.

    Ons het gisteraand Faith like potatoes gekyk. Nogal treffend (op ‘n goeie manier).

    Reply
  • 12. Pienk Zuit  |  Februarie 16, 2007 om 10:37 vm

    “Our enemies” : Ons VS Hulle. Ons is die beste! – Hitler sou trots gewees het.

    Ons het gisteraand Faith like potatoes gekyk. Nogal treffend (op ‘n goeie manier).

    Reply
  • 13. Prof  |  Februarie 18, 2007 om 5:34 nm

    Jou website was vir ‘n paar dae onbereikbaar – as mens jou URL tik, dan kom daar net so grys blokkie op wat vra of mens een of ander file wil download. Ek dink dis iets met beta te doen.

    Reply
  • 14. Prof  |  Februarie 18, 2007 om 5:34 nm

    Jou website was vir ‘n paar dae onbereikbaar – as mens jou URL tik, dan kom daar net so grys blokkie op wat vra of mens een of ander file wil download. Ek dink dis iets met beta te doen.

    Reply
  • 15. maeree  |  Februarie 20, 2007 om 1:30 nm

    prof, ek sal nie verbaas wees as dit daai video was nie. ek het dit elkgeval nou afgehaal – mens kan dit ook net soveel keer kyk.

    Reply
  • 16. maeree  |  Februarie 20, 2007 om 1:30 nm

    prof, ek sal nie verbaas wees as dit daai video was nie. ek het dit elkgeval nou afgehaal – mens kan dit ook net soveel keer kyk.

    Reply
  • 17. johan swarts  |  Februarie 21, 2007 om 1:33 vm

    ek het dit vir die redakteur van die matie gewys – sy’t haarself siek gegril.

    siek of te not, dis ‘n damn goeie documentary…

    Reply
  • 18. johan swarts  |  Februarie 21, 2007 om 1:33 vm

    ek het dit vir die redakteur van die matie gewys – sy’t haarself siek gegril.

    siek of te not, dis ‘n damn goeie documentary…

    Reply
  • 19. maeree  |  Februarie 21, 2007 om 8:40 vm

    johan, het jy dit gesien? waar? hoe?
    ek wonder presies hoe siek dit is… mens kan baie regkry met goeie editing. kyk bv bowling for columbine. jy belig net die waarheid van ‘n sekere (donker) hoek af en voila!

    Reply
  • 20. maeree  |  Februarie 21, 2007 om 8:40 vm

    johan, het jy dit gesien? waar? hoe?
    ek wonder presies hoe siek dit is… mens kan baie regkry met goeie editing. kyk bv bowling for columbine. jy belig net die waarheid van ‘n sekere (donker) hoek af en voila!

    Reply
  • 21. johan swarts  |  Februarie 23, 2007 om 2:09 nm

    nog nie, nee. het vir haar die trailer op jou blog gewys.

    die editing is nogal iets om oor te dink; die ironie van die saak is dat dit ‘n documentary is wat gaan oor verskeie edited realities onder die dekmantel “god”.

    wat vir my siek is, is die kindertjies wat rondspartel en maak asof hulle karl marx self is en die einde van die geskiedenis ontdek het. my hart breek as ek die 12jarige outjie met die mullet sien wat ‘n bloudruk van die generiese draai of braai prediking uitkots en glo dit kom van god af.

    ek kan nie help om te wonder of dit ‘n finale doodskoot vir kerke soos daardie behoort te wees nie. ek’s nie werklik geskok as ek mense hoor vloek nie – ek doen dit self buitensporig. maar laat ‘n 4-jarige seuntjie my ma se geslagsdeel opnoem, dan voel ek nogal ongemaklik; dan wil ek vir die outjie sê dis verkeerd.

    dis presies dieselfde met die tonele waar die kindertjies rondspartel op die grond en huil – skielik, noudat dit nie volwassenes is wat dit doen nie, lyk dit net eenvoudig siek en verkeerd.

    Reply
  • 22. johan swarts  |  Februarie 23, 2007 om 2:09 nm

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed

Feeds

%d bloggers like this: