Voorneme

Februarie 22, 2007 at 8:58 vm 12 Kommentaar

Ek gaan voortaan probeer om nie skuldig te voel oor goed wat ander mense my aandoen nie. Dis dieselfde siek sindroom wat veroorsaak dat mense wat verkragting oorleef, dink dit was op ‘n manier hulle skuld. Of hoekom mishandelde vroue dink hulle verdien dit.
Vandag begin my bevryding. As ek gedoen het wat ek moes en wat ek kan, gaan ek nié skuldig voel oor ander se verwagtings nie. Ek gaan nie die leuens wat ander vir my oor my vertel, glo nie. Ek mag mishandel word, maar ek is waaragtig nie ‘n slagoffer nie.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Gril Ek kan my oë nie afhaal nie

12 Kommentaar Add your own

  • 1. Freddy  |  Februarie 21, 2007 om 9:57 nm

    Nee, jy jok!! Ek WEET jy is in dieselfde tydsone as ek. Dis nou amper tienuur Woensdagaand 21 Februarie en jou blogpost wys Donderdag 22 Feb. Jy is ‘n vreeslike mens. (En toe, hoe voel jy nog?)

    Antwoord
  • 2. Freddy  |  Februarie 21, 2007 om 9:57 nm

    Nee, jy jok!! Ek WEET jy is in dieselfde tydsone as ek. Dis nou amper tienuur Woensdagaand 21 Februarie en jou blogpost wys Donderdag 22 Feb. Jy is ‘n vreeslike mens. (En toe, hoe voel jy nog?)

    Antwoord
  • 3. Lammervanger  |  Februarie 22, 2007 om 8:02 vm

    Wie mishandel jou sodat ons hulle kan gaan bliksem.

    Antwoord
  • 4. Lammervanger  |  Februarie 22, 2007 om 8:02 vm

    Wie mishandel jou sodat ons hulle kan gaan bliksem.

    Antwoord
  • 5. BatCat81  |  Februarie 22, 2007 om 9:41 vm

    Water van ‘n eend se rug. Net jammer eks nie ‘n eend nie, so ek moet ‘n doelbewuste besluit neem om nie geraak te word deur mense se simpelgeit nie. Dis moeilik maeree.

    Antwoord
  • 6. BatCat81  |  Februarie 22, 2007 om 9:41 vm

    Water van ‘n eend se rug. Net jammer eks nie ‘n eend nie, so ek moet ‘n doelbewuste besluit neem om nie geraak te word deur mense se simpelgeit nie. Dis moeilik maeree.

    Antwoord
  • 7. Adam  |  Februarie 22, 2007 om 9:42 vm

    Jay! Good for you girl!

    Het jy al die boek “The Four Agreements” deur Ruiz gelees? Doen jouself die guns. En laat weet my wat jy dink…

    Antwoord
  • 8. Adam  |  Februarie 22, 2007 om 9:42 vm

    Jay! Good for you girl!

    Het jy al die boek “The Four Agreements” deur Ruiz gelees? Doen jouself die guns. En laat weet my wat jy dink…

    Antwoord
  • 9. maeree  |  Februarie 22, 2007 om 12:06 nm

    freddy – my blog, my reëls. ek hou van orde. so wê.

    lammervanger – te laat.

    batcat – inderdaad

    adam – sal kyk of ek dit in die hande kry

    Antwoord
  • 10. maeree  |  Februarie 22, 2007 om 12:06 nm

    freddy – my blog, my reëls. ek hou van orde. so wê.

    lammervanger – te laat.

    batcat – inderdaad

    adam – sal kyk of ek dit in die hande kry

    Antwoord
  • 11. Carien  |  Februarie 23, 2007 om 10:57 vm

    Die groot vraag in hierdie situasies is altyd: is die persoon (wat iets kwytgeraak het) enigsins belangrik in jou lewe?

    Antwoord
  • 12. Carien  |  Februarie 23, 2007 om 10:57 vm

    Die groot vraag in hierdie situasies is altyd: is die persoon (wat iets kwytgeraak het) enigsins belangrik in jou lewe?

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: