Ek kan my oë nie afhaal nie

Februarie 23, 2007 at 9:04 vm 8 Kommentaar

Die hoof van die huis het ‘n nuwe bril gekry. Baie sexy. (Ongelukkig kan ek nie ‘n foto plaas nie, aangesien nog net twee mense ‘n bydrae gemaak het tot die Koop-vir-Maeree-‘n-nuwe-kamera Fonds.)

Wat bietjie afbreek doen aan sy nuwe sexy look, is sy nuwe gewoonte om aanhoudend te sê: “Ek is soos die Son: Ek Sien Alles.”

Sug. So word ek gefolter.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Voorneme Lessie

8 Kommentaar Add your own

  • 1. Freddy  |  Februarie 22, 2007 om 9:59 nm

    Die oplossing is maklik. Herinner hom daaraan dat die Son ook twee groot kaal vroueborste het.

    Reply
  • 2. Freddy  |  Februarie 22, 2007 om 9:59 nm

    Die oplossing is maklik. Herinner hom daaraan dat die Son ook twee groot kaal vroueborste het.

    Reply
  • 3. BatCat81  |  Februarie 23, 2007 om 7:51 vm

    Die ding is: Maak nie saak wat ‘n man se nie, die oomblik as daar ‘n brand-name bril (Myne is CK) op sy gesig is, effense baard, hare semi-bop… dan kan jou lifi maar sug soos sy wil, sy kan jou nie weerstaan nie. Ek bieg. Ek kan eintlik baie goed sien.

    Reply
  • 4. BatCat81  |  Februarie 23, 2007 om 7:51 vm

    Die ding is: Maak nie saak wat ‘n man se nie, die oomblik as daar ‘n brand-name bril (Myne is CK) op sy gesig is, effense baard, hare semi-bop… dan kan jou lifi maar sug soos sy wil, sy kan jou nie weerstaan nie. Ek bieg. Ek kan eintlik baie goed sien.

    Reply
  • 5. Pienk Zuit  |  Februarie 23, 2007 om 8:32 vm

    Dis eintlik 3. Trevor het Woensdag ook ‘n bydrae gemaak.

    As ek saterdag ‘n nuwe kamera vir my verjaardag kry , kan jy my oue kry. Maar ek dink die kans is maar skraal, aangesien ek geskimp het vir gholfstokke.

    Reply
  • 6. Pienk Zuit  |  Februarie 23, 2007 om 8:32 vm

    Dis eintlik 3. Trevor het Woensdag ook ‘n bydrae gemaak.

    As ek saterdag ‘n nuwe kamera vir my verjaardag kry , kan jy my oue kry. Maar ek dink die kans is maar skraal, aangesien ek geskimp het vir gholfstokke.

    Reply
  • 7. maeree  |  Februarie 27, 2007 om 9:58 vm

    freddy, dink jy regtig dit gaan hom ontmoedig?

    batcat, die hoof van die huis is bles. maar baie, baie sexy.

    Reply
  • 8. maeree  |  Februarie 27, 2007 om 9:58 vm

    freddy, dink jy regtig dit gaan hom ontmoedig?

    batcat, die hoof van die huis is bles. maar baie, baie sexy.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: