Nog bloed en binnegoed, enigiemand?

Februarie 27, 2007 at 3:07 nm 9 Kommentaar

Vandag wonder ek oor baie dinge.

Ek wonder of “The Passion of the Christ” vir Mel Gibson ‘n nuwe voorliefde vir bloed en binnegoed gegee het.
Ek wonder of die akteurs van Apocalypto maar mense is wat in Hollywood rondhardloop.
Ek wonder watter taal praat hulle in Apocalypto.
Ek wonder hoekom Gibson dié fliek gemaak het.
Ek weet ek kan hierdie inligting seker êrens in cyberspace opspoor, maar ek is nie nou lus nie.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Kristen Happy un-birthday to me!

9 Kommentaar Add your own

  • 1. Freddy  |  Februarie 27, 2007 om 5:40 nm

    Lyk my waar JY is, kon mens dit ten minste gaan kyk. Hier by my is nog sinistere magte aan’t besluit wat wys in die flieks…

    Reply
  • 2. Freddy  |  Februarie 27, 2007 om 5:40 nm

    Lyk my waar JY is, kon mens dit ten minste gaan kyk. Hier by my is nog sinistere magte aan’t besluit wat wys in die flieks…

    Reply
  • 3. Prof  |  Februarie 27, 2007 om 7:12 nm

    Ek hou meer van Apocalypto, want daar is action sequences, en die good guys wen in Apocalypto.

    Reply
  • 4. Prof  |  Februarie 27, 2007 om 7:12 nm

    Ek hou meer van Apocalypto, want daar is action sequences, en die good guys wen in Apocalypto.

    Reply
  • 5. Pienk Zuit  |  Februarie 28, 2007 om 9:25 vm

    In The Passion wen die goods guys ook as jy mooi daaroor dink.

    Reply
  • 6. Pienk Zuit  |  Februarie 28, 2007 om 9:25 vm

    In The Passion wen die goods guys ook as jy mooi daaroor dink.

    Reply
  • 7. maeree  |  Februarie 28, 2007 om 9:27 vm

    freddy, dis hoe ons weet dat ek in die stad woon en jy op die platteland.

    Reply
  • 8. Prof  |  Februarie 28, 2007 om 11:51 vm

    Ek wonder nogal of die good guys regtig wen in The Passion of the Christ. Okay, Jesus staan uit die graf op en so-aan, maar dit word binne omtrent 5 sekondes afgerammel, so asof niemand regtig lus was vir daai stuk nie. En die hele argument van daai fliek dat Jesus se dood slegs nut het as dit die allerallerallerallerafgryslikste en wreedste dood is wat ooit plaasgevind het, daardie argument laat dit ook maar klink asof iets baie sinister en onvriendelik agter dit alles sit.

    Reply
  • 9. Prof  |  Februarie 28, 2007 om 11:51 vm

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed

Feeds

%d bloggers like this: