Happy un-birthday to me!

Februarie 28, 2007 at 11:57 vm 22 Kommentaar

Danksy die vyf mense wat op die ou end ‘n bydrae gemaak het tot die Koop-vir-Maeree-‘n-nuwe-kamera Fonds (asook die hoof van die huis se kredietkaart) het ek ‘n splinternuwe kamera.

Hier is een van die eerste foto’s wat ek met my nuwe kamera geneem het:

Die kar wat voor ons ingery het. Nommerplaat CJL 338 EC.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Nog bloed en binnegoed, enigiemand? My Agterplaas

22 Kommentaar Add your own

  • 1. BatCat81  |  Februarie 28, 2007 om 12:58 nm

    Nie geweet jou kamera het traffic-radar ingebou nie??

    Dit kon ek gewees het wat voor jou ingery het…

    Reply
  • 2. BatCat81  |  Februarie 28, 2007 om 12:58 nm

    Nie geweet jou kamera het traffic-radar ingebou nie??

    Dit kon ek gewees het wat voor jou ingery het…

    Reply
  • 3. Adam  |  Februarie 28, 2007 om 3:36 nm

    Geluk dan…

    Reply
  • 4. Adam  |  Februarie 28, 2007 om 3:36 nm

    Geluk dan…

    Reply
  • 5. Pienk Zuit  |  Februarie 28, 2007 om 4:04 nm

    whoohoo, gaan ons nou weer meer foto’s van HVDH se voete sien?

    Reply
  • 6. Pienk Zuit  |  Februarie 28, 2007 om 4:04 nm

    whoohoo, gaan ons nou weer meer foto’s van HVDH se voete sien?

    Reply
  • 7. johan swarts  |  Februarie 28, 2007 om 5:08 nm

    kief kamera

    Reply
  • 8. johan swarts  |  Februarie 28, 2007 om 5:08 nm

    kief kamera

    Reply
  • 9. Freddy  |  Februarie 28, 2007 om 5:35 nm

    Wat my heeltemal dronkslaan: HOE HET JY JOU KAMERA AFGENEEM?

    Reply
  • 10. Freddy  |  Februarie 28, 2007 om 5:35 nm

    Wat my heeltemal dronkslaan: HOE HET JY JOU KAMERA AFGENEEM?

    Reply
  • 11. Lammervanger  |  Maart 1, 2007 om 6:16 vm

    Wow dis ‘n smart kamera. Smarter as myne.

    Reply
  • 12. Lammervanger  |  Maart 1, 2007 om 6:16 vm

    Wow dis ‘n smart kamera. Smarter as myne.

    Reply
  • 13. dorothy  |  Maart 1, 2007 om 9:19 vm

    i’m jealous. but how could that car be pulling out infront of you if the traffic light was red for you? huh? HUH? did you hear about that dude that drove over the tourists in cape town. (a bit left of the mark, but anyhow)

    freddy: google/images/search fujifilm camera XYZ

    Reply
  • 14. dorothy  |  Maart 1, 2007 om 9:19 vm

    i’m jealous. but how could that car be pulling out infront of you if the traffic light was red for you? huh? HUH? did you hear about that dude that drove over the tourists in cape town. (a bit left of the mark, but anyhow)

    freddy: google/images/search fujifilm camera XYZ

    Reply
  • 15. maeree  |  Maart 1, 2007 om 9:24 vm

    batcat, verwys na lammervanger se kommentaar.
    is jy ‘n ou grys tannie met kar nommerplaat cjl 338 ec?

    zuit, enigiets is moontlik. die foto’s wat ek tot dusver van sy (ahem) voete geneem het, is nie geskik vir publikasie op hierdie blog nie.

    freddy, hoeveel keer moet ek nog vir jou sê: ek is baie baie slim.

    dorothy, ons was besig om oor die groen robot te ry toe die kar van voor af voor ons indraai en… nevermind. ek kan nogal dink hoekom iemand oor toeriste wil ry, maar dis darem regtig nie ‘n mooi ding om te doen nie.

    Reply
  • 16. maeree  |  Maart 1, 2007 om 9:24 vm

  • 17. Freddy  |  Maart 1, 2007 om 10:37 vm

    HVDH hou seker baie van die Zoom lens wat 10X is. Gegewe sy voorliefde vir Titaniese skepe.

    Ek het ‘n plan: Laat HVDH bietjie jou voete afneem (nie die Hebreeuses nie), en dan blog jy dit vir ons.

    Reply
  • 18. Freddy  |  Maart 1, 2007 om 10:37 vm

    HVDH hou seker baie van die Zoom lens wat 10X is. Gegewe sy voorliefde vir Titaniese skepe.

    Ek het ‘n plan: Laat HVDH bietjie jou voete afneem (nie die Hebreeuses nie), en dan blog jy dit vir ons.

    Reply
  • 19. maeree  |  Maart 1, 2007 om 2:55 nm

    freddy freddy

    ek het vir hom gesê van jou voorstel. hy sê hy het nou die aand probeer om my voete af te neem, toe word daar ‘n kombers oor gegooi. ek sê dit was nie my voete nie. hy sê my voete sou ook op die foto gewees het.

    *sug*

    Reply
  • 20. maeree  |  Maart 1, 2007 om 2:55 nm

    freddy freddy

    ek het vir hom gesê van jou voorstel. hy sê hy het nou die aand probeer om my voete af te neem, toe word daar ‘n kombers oor gegooi. ek sê dit was nie my voete nie. hy sê my voete sou ook op die foto gewees het.

    *sug*

    Reply
  • 21. Freddy  |  Maart 1, 2007 om 4:35 nm

    En nou moet ons raai wat alles sou nog op die foto gewees het?

    Reply
  • 22. Freddy  |  Maart 1, 2007 om 4:35 nm

    En nou moet ons raai wat alles sou nog op die foto gewees het?

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed

Feeds

%d bloggers like this: