Platteland

Maart 4, 2007 at 4:20 nm 8 Kommentaar

Vars lug, reuse ou huise met honderde jare se karakter, hoenders wat kraai, die klank van ‘n vendusie wat oor die vlaktes trek, springbokkies in die agterplaas… Ek dink die platteland is wonderlik. Die beste deel is egter die feit dat ek net vir vergaderings en vakansies daarheen moet gaan en nie daar hoef te woon nie.

Ek’t nie gespot oor die springbok nie.

“Marike de Klerk Sentrum” (Jammer, ek moes die foto in die ry neem.)

Sien? Marike de Klerk Sentrum

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

My Agterplaas Trek

8 Kommentaar Add your own

  • 1. Pienk Zuit  |  Maart 4, 2007 om 8:32 nm

    Dis in Cradock ne? Ons het dit ook gespot op pad Port Alfred toe van die uilehuis-dorp af.

    Reply
  • 2. Pienk Zuit  |  Maart 4, 2007 om 8:32 nm

    Dis in Cradock ne? Ons het dit ook gespot op pad Port Alfred toe van die uilehuis-dorp af.

    Reply
  • 3. BatCat81  |  Maart 4, 2007 om 11:57 nm

    Ek het ook op die platteland grootgeword. Jammer daar was nie springbokke in my agterplaas nie, dan’t ek dalk daar gebly vir altyd… :)

    Reply
  • 4. BatCat81  |  Maart 4, 2007 om 11:57 nm

    Ek het ook op die platteland grootgeword. Jammer daar was nie springbokke in my agterplaas nie, dan’t ek dalk daar gebly vir altyd… :)

    Reply
  • 5. johan swarts  |  Maart 5, 2007 om 12:45 vm

    bok…ek meen bak tuin ;)

    Reply
  • 6. johan swarts  |  Maart 5, 2007 om 12:45 vm

    bok…ek meen bak tuin ;)

    Reply
  • 7. Freddy  |  Maart 7, 2007 om 10:56 vm

    Interessant hoe die bok en die hond stomgeslaan is deur die nuwe kamera.

    As HVDH dan nie wil nie, neem self jou eie walkies af. Jinne.

    Reply
  • 8. Freddy  |  Maart 7, 2007 om 10:56 vm

    Interessant hoe die bok en die hond stomgeslaan is deur die nuwe kamera.

    As HVDH dan nie wil nie, neem self jou eie walkies af. Jinne.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: