Trek

Maart 7, 2007 at 4:22 nm 6 Kommentaar


Koos Kombuis sing: “Almal wil ‘n huisie by die see hê”.
My sewe jaar in die paradys kom môre oggend om 8:00 tot ‘n einde wanneer die vragmotor ons goedjies kom skuif na die einste Sentraal waaroor Special Assignment so aangaan.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Platteland Leef nog

6 Kommentaar Add your own

  • 1. dorothy  |  Maart 8, 2007 om 12:38 nm

    eeeeeek – just read the special assignment piece – that’s awful – why you moving? are you running from my hugs?

    Reply
  • 2. dorothy  |  Maart 8, 2007 om 12:38 nm

    eeeeeek – just read the special assignment piece – that’s awful – why you moving? are you running from my hugs?

    Reply
  • 3. arcadia  |  Maart 8, 2007 om 8:53 nm

    hoop die nuwe bure wag jul in met ‘n varsgebakte brood en ‘n handvol sout, nes nettie pikeur skryf.

    Reply
  • 4. arcadia  |  Maart 8, 2007 om 8:53 nm

    hoop die nuwe bure wag jul in met ‘n varsgebakte brood en ‘n handvol sout, nes nettie pikeur skryf.

    Reply
  • 5. maeree  |  Maart 11, 2007 om 5:48 nm

    arcadia, ons het nog nie brood of sout gekry nie. wel ‘n briefie wat sê ons moet die deur wat klap regmaak, want mense kan nie slaap nie.

    Reply
  • 6. maeree  |  Maart 11, 2007 om 5:48 nm

    arcadia, ons het nog nie brood of sout gekry nie. wel ‘n briefie wat sê ons moet die deur wat klap regmaak, want mense kan nie slaap nie.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: