Leef nog

Maart 9, 2007 at 2:09 nm 18 Kommentaar

Ons is gelukkig nie gisteraand deur Nigeriërs vermoor nie.
Phew.

In onverwante nuus gaan ek volgende week van Maandag tot Donderdag op ‘n retreat. Ek kan nie wag nie (en nee, nie omdat dit beteken die hoof van die huis moet al die uitpakwerk doen nie).

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Trek Retraite

18 Kommentaar Add your own

  • 1. BatCat81  |  Maart 9, 2007 om 3:16 nm

    Waarheen retreat jy?

    Reply
  • 2. BatCat81  |  Maart 9, 2007 om 3:16 nm

    Waarheen retreat jy?

    Reply
  • 3. Salige Rus  |  Maart 12, 2007 om 10:37 vm

    Vertel van die retreat. Watter tipe retreat? Is dit ‘n Christelike storie?

    Reply
  • 4. Salige Rus  |  Maart 12, 2007 om 10:37 vm

    Vertel van die retreat. Watter tipe retreat? Is dit ‘n Christelike storie?

    Reply
  • 5. Anonymous  |  Maart 13, 2007 om 6:10 nm

    Is vir my erg! Ek het toe nooit die binnekant van julle (vorige) huis gesien nie … en nou trek julle “binnelands”. Omi draai van waar ek gebly het.
    Hoop julle het weer ‘n see-uitsig

    Reply
  • 6. Anonymous  |  Maart 13, 2007 om 6:10 nm

    Is vir my erg! Ek het toe nooit die binnekant van julle (vorige) huis gesien nie … en nou trek julle “binnelands”. Omi draai van waar ek gebly het.
    Hoop julle het weer ‘n see-uitsig

    Reply
  • 7. Freddy  |  Maart 14, 2007 om 7:46 vm

    Is jy nog nie klaar geretireer nie? Ons wil hoor hoe bly die nuwe huis.

    Reply
  • 8. Freddy  |  Maart 14, 2007 om 7:46 vm

    Is jy nog nie klaar geretireer nie? Ons wil hoor hoe bly die nuwe huis.

    Reply
  • 9. Salige Rus  |  Maart 14, 2007 om 11:16 vm

    Effense afname in die gereeldheid van jou posts die laaste ruk.

    Reply
  • 10. Salige Rus  |  Maart 14, 2007 om 11:16 vm

    Effense afname in die gereeldheid van jou posts die laaste ruk.

    Reply
  • 11. Pienk Zuit  |  Maart 14, 2007 om 4:44 nm

    Het julle voetgeslaan op die retreat?

    Reply
  • 12. Pienk Zuit  |  Maart 14, 2007 om 4:44 nm

    Het julle voetgeslaan op die retreat?

    Reply
  • 13. Lammervanger  |  Maart 15, 2007 om 5:30 vm

    Is daar nie ‘n voorstad in die Kaap met die naam Retreat nie?

    Reply
  • 14. Lammervanger  |  Maart 15, 2007 om 5:30 vm

    Is daar nie ‘n voorstad in die Kaap met die naam Retreat nie?

    Reply
  • 15. maeree  |  Maart 16, 2007 om 10:32 vm

    ek sal volgende week meer info gee oor die retrait, vir die van julle wat so mooi gevra het.

    anon, wie’s jy?? mail my! (bly jy in ‘n pragtige huisie in j’burg?)

    salige rus, dis net verlede week en hierdie week. 2 redes: (1) ons het getrek en (2) ek was weg. ek belowe om voortaan beter te wees.

    Reply
  • 16. maeree  |  Maart 16, 2007 om 10:32 vm

    ek sal volgende week meer info gee oor die retrait, vir die van julle wat so mooi gevra het.

    anon, wie’s jy?? mail my! (bly jy in ‘n pragtige huisie in j’burg?)

    salige rus, dis net verlede week en hierdie week. 2 redes: (1) ons het getrek en (2) ek was weg. ek belowe om voortaan beter te wees.

    Reply
  • 17. Salige Rus  |  Maart 18, 2007 om 12:01 nm

    Dis net omdat elke post van jou so lekker en welkom is dat mens die afname oplet.

    Reply
  • 18. Salige Rus  |  Maart 18, 2007 om 12:01 nm

    Dis net omdat elke post van jou so lekker en welkom is dat mens die afname oplet.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: