Retraite

Maart 16, 2007 at 11:50 vm 14 Kommentaar

Die plek waar die retriate was.
Die kerkie waar ons gemediteer het.
Kameelperde mediteer nie.
Renosters ook nie.
Ek sal volgende week bietjie vertel van die retrait self. Nou gaan ek eers huis toe vir ‘n vroeë naweek wat ek af het!

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Leef nog Statistiek

14 Kommentaar Add your own

  • 1. Adam  |  Maart 16, 2007 om 2:58 nm

    Dit lyk idillies (hoop nie Lam sien hierdie woord raak nie…)!

    Reply
  • 2. Adam  |  Maart 16, 2007 om 2:58 nm

    Dit lyk idillies (hoop nie Lam sien hierdie woord raak nie…)!

    Reply
  • 3. Lammervanger  |  Maart 18, 2007 om 11:17 nm

    Lam het gesien. En Lam vergeet nooit.

    Reply
  • 4. Lammervanger  |  Maart 18, 2007 om 11:17 nm

    Lam het gesien. En Lam vergeet nooit.

    Reply
  • 5. Carien  |  Maart 19, 2007 om 6:08 nm

    Is dit naby Rustenburg?

    Reply
  • 6. Carien  |  Maart 19, 2007 om 6:08 nm

    Is dit naby Rustenburg?

    Reply
  • 7. Adam  |  Maart 19, 2007 om 9:29 nm

    Lyk nogal so, né Carien? Ek raai Addo…

    Reply
  • 8. Adam  |  Maart 19, 2007 om 9:29 nm

    Lyk nogal so, né Carien? Ek raai Addo…

    Reply
  • 9. idiwidi  |  Maart 20, 2007 om 10:17 vm

    Miskien lýk dit net asof renosters en kameelperde nooit mediteer nie, omdat hulle in werklikheid áltyd mediteer.

    Reply
  • 10. idiwidi  |  Maart 20, 2007 om 10:17 vm

    Miskien lýk dit net asof renosters en kameelperde nooit mediteer nie, omdat hulle in werklikheid áltyd mediteer.

    Reply
  • 11. maeree  |  Maart 20, 2007 om 1:00 nm

    carien, adam, dis in die oos-kaap in die middel van nêrens. jy ry deur drie privaat wildplase om daar te kom. tussen graaff-reinett en pearston.

    idiwidi, ek het ook nogal hieroor gewonder. nadat ek lank daaroor gedink het, moet ek sê: ek dink kameelperde mediteer altyd. renosters, aan die ander kant, dink ek nie mediteer nie.

    Reply
  • 12. maeree  |  Maart 20, 2007 om 1:00 nm

    carien, adam, dis in die oos-kaap in die middel van nêrens. jy ry deur drie privaat wildplase om daar te kom. tussen graaff-reinett en pearston.

    idiwidi, ek het ook nogal hieroor gewonder. nadat ek lank daaroor gedink het, moet ek sê: ek dink kameelperde mediteer altyd. renosters, aan die ander kant, dink ek nie mediteer nie.

    Reply
  • 13. Pienk Zuit  |  Maart 20, 2007 om 11:07 nm

    Ek is seker renosters mediteer nie. Met so ‘n horing kan mens net aan een ding dink. Of is dit dalk ook ‘n vorm van meditasie?

    Reply
  • 14. Pienk Zuit  |  Maart 20, 2007 om 11:07 nm

    Ek is seker renosters mediteer nie. Met so ‘n horing kan mens net aan een ding dink. Of is dit dalk ook ‘n vorm van meditasie?

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: