Ek gebruik gou oor middagete my sekretaresse se rekenaar.

Maart 28, 2007 at 12:14 nm 6 Kommentaar

Hierdie post en hierdie een verwys.
Derde hardeskryf in nege maande.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Sig op Einde PostSecret

6 Kommentaar Add your own

  • 1. Pienk Zuit  |  Maart 28, 2007 om 1:55 nm

    Mens sou dink jy sou na die 2de een nie meer jou hardeware by die Nigerians in Sentraal koop nie…

    Jy’s belangrik genoeg om ‘n sekretaresse te hê ?!?

    Antwoord
  • 2. Pienk Zuit  |  Maart 28, 2007 om 1:55 nm

    Mens sou dink jy sou na die 2de een nie meer jou hardeware by die Nigerians in Sentraal koop nie…

    Jy’s belangrik genoeg om ‘n sekretaresse te hê ?!?

    Antwoord
  • 3. Anonymous  |  Maart 29, 2007 om 4:25 nm

    Synde jy van alternative worship (emerging worship) hou, gee tog jou opinie (of dan net ‘n stunning brainwave) oor opstandingsdag? Hoe kan mens nuut daaroor dink in ‘n modernistiese, gesekulariseerde konteks. Die vrou in die oulike huisie.

    Antwoord
  • 4. Anonymous  |  Maart 29, 2007 om 4:25 nm

    Synde jy van alternative worship (emerging worship) hou, gee tog jou opinie (of dan net ‘n stunning brainwave) oor opstandingsdag? Hoe kan mens nuut daaroor dink in ‘n modernistiese, gesekulariseerde konteks. Die vrou in die oulike huisie.

    Antwoord
  • 5. maeree  |  Maart 30, 2007 om 10:10 vm

    zuit – inderdaad

    vrou, daar vra jy nou ‘n vraag. ek is baie oortuig dat mens nié die opstanding teologies moet “verduidelik” nie. mense moet die krag daarvan beleef deur die werk van God. but how? die nagmaal klink vir my na ‘n logiese opsie. waar kom dit vandaan dat ons op goeie vrydag nagmaal het, en nie op paassondag nie? maak vir my eintlik andersom meer sin. as jy die teologiese pad wil volg, lees breuggemann se “living towards a vision” (lees dit sommer elkgeval). ek dink hy bring daarin alles bymekaar waarvan jy praat – plus die nagmaal waarvan ek praat! wat van nagmaal beide goeie vrydag én paassondag, met die fokus juis op die kontras tussen die nagmaal die twee dae?

    Antwoord
  • 6. maeree  |  Maart 30, 2007 om 10:10 vm

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed

Feeds

%d bloggers like this: