Archive for April, 2007

Wellustig in die Tagtigs

Gepraat van musiek (en geïnspireer deur die Lammervanger se treffersparades)…

Toe ek ‘n tiener was, was Alannah Myles se Black Velvet vir my dié sexyste liedjie denkbaar.
In die negentigs was dit D’Goya se I Go To Bed.
Deesdae vind ek dat musiek nie meer dieselfde effek op my het nie (hoewel ek steeds dink dat beide liedjies baie sexy is). Ek wonder wat het verander?

Advertisements

April 27, 2007 at 5:18 nm 1 comment

Draagbare rus vir die siel


Ek het ‘n tydjie gelede Arvo Pärt se Alina gekoop. Nou dra ek dit oral met my saam en luister dit stukkend. Dis in presiese resonansie met my siel. Luister dit en voel hoe die musiek van jou ‘n beter mens maak!

“Arvo Pärt’s Alina follows a simple-enough formula. Two stark instrumental works from the master of holy minimalism repeat each other, each time slightly different. But the blissful results–quiet, haunting, and thoroughly hypnotizing–meld to create one of classical music’s best albums of 2000. It’s as intense and sublime as contemporary classical music can be. –Jason Verlinde

April 26, 2007 at 4:45 nm 1 comment

Ek sterf op Donderdag, 30 Januarie, 2048


As jy wonder hoeveel sekondes jy nog het om te leef, gaan kyk hier.

April 25, 2007 at 10:13 vm 6 Kommentaar

Vyf Dinge

Johan het dit weer begin. Ek weet van reaksies hier en hier en hier en hier en hier. Dus, 5 goed wat niemand wat hier lees van my weet nie:

1. Ek het nie geheime nie.

April 24, 2007 at 5:03 nm 8 Kommentaar

Gelukkig was dit gratis

Ek was vandag by ‘n lesing waar daar o.a. gesê is

“Mans gee om te ontvang. (So gee hulle byvoorbeeld ook hul saad en ontvang ‘n nageslag.)
Vrouens ontvang om te gee.”

Aaaaag kak man! Die tipe mans wat hierdie twak kwytraak en glo, doen dit net om hulleself beter te laat voel oor hul eie selfsugtigheid.

April 23, 2007 at 11:39 nm 11 Kommentaar

Wat is geel en lê in ‘n bedjie?

‘n Siek suurlemoentjie.

(Dis my gunsteling grappie, asook die rede waarom ek vandag by die huis is.)

April 19, 2007 at 12:01 nm 13 Kommentaar

Bibliofiel

Ek wil ook hierdie boek hê:
En hierdie een:

April 18, 2007 at 12:40 nm 6 Kommentaar

Older Posts


Feeds