Ek verkies privaatheid.

April 16, 2007 at 2:33 nm 6 Kommentaar

Blykbaar is daar oor my gepraat op radio sonder mense.
Gmph.
As ek beroemd/berug wou wees, sou ek ‘n joernalis geword het.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

My ma se kind se kat Foto, soos beloof

6 Kommentaar Add your own

  • 1. Freddy  |  April 17, 2007 om 3:29 nm

    Ag, vertel ons tog wat is gese?

    Antwoord
  • 2. Freddy  |  April 17, 2007 om 3:29 nm

    Ag, vertel ons tog wat is gese?

    Antwoord
  • 3. maeree  |  April 17, 2007 om 3:59 nm

    dat ek slim en talentvol en beeldskoon en seksie en briljant en indrukwekkend en formidabel en vriendelik en ingelig en goeie geselskap en innemend en humoristies en van inbors en betroubaar en pligsgetrou en erodiet en saggeaard en ‘n méns-mens en opwindend en ondernemend en meesleurend en uitmuntend en eerlik is. en dat ek pragtige naelak dra.

    Antwoord
  • 4. maeree  |  April 17, 2007 om 3:59 nm

    dat ek slim en talentvol en beeldskoon en seksie en briljant en indrukwekkend en formidabel en vriendelik en ingelig en goeie geselskap en innemend en humoristies en van inbors en betroubaar en pligsgetrou en erodiet en saggeaard en ‘n méns-mens en opwindend en ondernemend en meesleurend en uitmuntend en eerlik is. en dat ek pragtige naelak dra.

    Antwoord
  • 5. Freddy  |  April 17, 2007 om 9:00 nm

    Dis nice. Ek het nie geweet jy het ‘n nae nie. :)

    Antwoord
  • 6. Lammervanger  |  April 18, 2007 om 12:20 vm

    Vertel iets wat ons nog nie geweet het nie…

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: