Bibliofiel

April 18, 2007 at 12:40 nm 6 Kommentaar

Ek wil ook hierdie boek hê:
En hierdie een:

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

The Fisher King and the Handless Maiden Wat is geel en lê in ‘n bedjie?

6 Kommentaar Add your own

  • 1. Oppietrap  |  April 19, 2007 om 11:21 vm

    Ek sou nie “To dance with God” koop nie. Het self die boek en dis nie regtig iets wat jy op jou rak moet he nie. Sal graag wil hoor of die ander 1 die moeite werd is om aan te skaf. Terloops 2 baie goeie boeke wat ek in die laaste tyd aangeskaf het, is Jane E. Vennard se “Be Still” en “Praying with body and soul”. (Op aanbeveling van my spiritual director het ek haar goed begin lees). Lg is ‘n “embodiment theology” … ’n stunning gids vir liggaamlikheid as deel van spirituele taal. Eg. is ’n allernoodsaaklike MOET vir kontemplatiewe retreat aanbiedings. EXCELLENT!! Kan nie glo ek het soveel jare retreats aangebied sonder om van die boek te weet nie.

    Reply
  • 2. Oppietrap  |  April 19, 2007 om 11:21 vm

  • 3. Oppietrap  |  April 19, 2007 om 11:22 vm

    Sorry, wou nog se, ek het albei by Loots.co.za gekoop. Was heelwat goedkoper as Kalahari.net

    Reply
  • 4. Oppietrap  |  April 19, 2007 om 11:22 vm

    Sorry, wou nog se, ek het albei by Loots.co.za gekoop. Was heelwat goedkoper as Kalahari.net

    Reply
  • 5. maeree  |  April 24, 2007 om 9:33 vm

    oe, ek wil graag na die “praying with body and soul” ene kyk! sal maar na die goed loer as ek jou dalk een van die dae sien.

    Reply
  • 6. Oppietrap  |  April 24, 2007 om 9:55 vm

    Hoor by Kollega jy kom dalk. (Jou “borge” uitgesorteer viri trip?) Laat weet vir my weer die datum. Ek neem hele Juniemaand verlof (moet vir ‘n slag weer aandag aan die studies gee). Het VriendvanSwitzerland wat opi oomblik by my “board”. Sal hom met liefde uitskop as jy slaapplek nodig het. (Hy kan opi bank slaap).

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed

Feeds

%d bloggers like this: