The Fisher King and the Handless Maiden

April 18, 2007 at 12:13 nm 4 Kommentaar

Ek het járe gelede “The Fisher King and the Handless Maiden” gelees, maar dit glad nie verstaan nie. Ek wonder of die tyd nie nou aangebreek het om dit weer te probeer nie?

“In this book Robert A. Johnson juxtaposes the wounded Fisher King from the Parsifal myth and the Handless Maiden (a tale interpreted by Clarissa Estés in Women Who Run with the Wolves and by Marion Woodman.)

The fisher king wound is in the male, generative, creative part of a man’s being. The wounding of the feeling function is the price we have paid for the cool, precise, rational and scientific world we have won at so high a cost. The wounded person finds live bearable only when engaged in some contact with the unconscious, through activities like poetry, artistry, teaching and healing. They do not heal the dreadful wound, but they make life bearable while one makes his way to the true healing.

The handless maiden’s wound is also in her generative and feeling part, but it results in an inability to do in the world. This may be due to patriarchal culture, but as Marion Woodman points out, a woman’s inner masculine can be as great a tyrant as any man! She loses her hands after her father makes a bargain with the devil for material wealth. Similarly, our materialistic, machine culture is destroying the woman and the man’s inner feminine. To gain a bargain, like material comfort and luxury, at the expense of some inner value is extremely dangerous.

The solution is to take the suffering inside as an interior event, instead of blaming other people or institutions for the problem. There, we can work on it and undertake our process of healing.”

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Foto, soos beloof Bibliofiel

4 Kommentaar Add your own

  • 1. Oppietrap  |  April 19, 2007 om 11:29 vm

    Ek sien jy in jou nuutste post verwys jy ook na ‘n boek oor “female woundedness”. Dis fassinerend om die psigo-analiste se verstaan van sprokies te lees. Ek dink dat ‘n mens, ter wille van gender-volledigheid, ook John Gray se “Iron Man” op jou rak moet he. Waar die female psyche deur Pincola Estes bespreek word, bespreek Gray weer die wounded male. Ek begin deesdae baie wonder oor wat die implikasies van die “wounded male” is op ons samelewing. Goeie Vriend in Engeland het sy PhD gedoen oor “Male Sexual Abbuse”. Ek dink ons stuur op ‘n ramp af as ons nie hier inklusief dink nie.

    Reply
  • 2. Oppietrap  |  April 19, 2007 om 11:29 vm

    Ek sien jy in jou nuutste post verwys jy ook na ‘n boek oor “female woundedness”. Dis fassinerend om die psigo-analiste se verstaan van sprokies te lees. Ek dink dat ‘n mens, ter wille van gender-volledigheid, ook John Gray se “Iron Man” op jou rak moet he. Waar die female psyche deur Pincola Estes bespreek word, bespreek Gray weer die wounded male. Ek begin deesdae baie wonder oor wat die implikasies van die “wounded male” is op ons samelewing. Goeie Vriend in Engeland het sy PhD gedoen oor “Male Sexual Abbuse”. Ek dink ons stuur op ‘n ramp af as ons nie hier inklusief dink nie.

    Reply
  • 3. maeree  |  April 24, 2007 om 9:32 vm

    ja! dis interessant dat die denkers oor body theology meestal mans is. en james b nelson is natuurlik die vader van body theology.

    Reply
  • 4. Oppietrap  |  April 24, 2007 om 1:09 nm

    Al ooit Elizabeth Moltmann-Wendel (of is dit nou andersom) se goed gelees? Hier op my rak is een: “I am my body”. Jurgen Moltmann se wederhelf en ‘n teoloog in haar eie reg.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: