Wat is geel en lê in ‘n bedjie?

April 19, 2007 at 12:01 nm 13 Kommentaar

‘n Siek suurlemoentjie.

(Dis my gunsteling grappie, asook die rede waarom ek vandag by die huis is.)

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Bibliofiel Gelukkig was dit gratis

13 Kommentaar Add your own

  • 1. Freddy  |  April 19, 2007 om 12:19 nm

    As ek reg onthou, het jy die antwoord SO gegee:

    “‘n Suuk suurlemoentjie”,

    Met net genoeg plek vir een strooitjie.

    Reply
  • 2. Freddy  |  April 19, 2007 om 12:19 nm

    As ek reg onthou, het jy die antwoord SO gegee:

    “‘n Suuk suurlemoentjie”,

    Met net genoeg plek vir een strooitjie.

    Reply
  • 3. Freddy  |  April 19, 2007 om 12:20 nm

    Dis nie dalk geelsug nie?

    Reply
  • 4. Freddy  |  April 19, 2007 om 12:20 nm

    Dis nie dalk geelsug nie?

    Reply
  • 5. idiwidi  |  April 19, 2007 om 5:27 nm

    Oulike grappie.

    Slag die suuuuurlemoentjie, squeeze sy sappies in ‘n glas saam met ‘n knertsie brannewyntjies en ‘n bietjie gemmertjies, ‘n disprintjie en ‘n eetlepeltjie heuningtjies – en jy voel mOre sommer baaaaaie beter.

    Reply
  • 6. BatCat81  |  April 19, 2007 om 10:02 nm

    Die suurlemoen herinner bietjie aan ‘n vrou se borste. Veral hierdie een se regterkant. Ek vermoed daar’s geen kans dat ek nou siekwees met ‘n suurlemoen kan assosieer nie…

    Reply
  • 7. Salige Rus  |  April 23, 2007 om 2:57 nm

    Is jy MvN of AKM?

    Reply
  • 8. Oppietrap  |  April 23, 2007 om 3:49 nm

    Hoe ganit met die suurerigheid van die lyf? Ek sou wat wou gee om so bietjie suur-oppie-krop te kon he, net om ‘n week in my huis te kan rondoddel. Maar helaas, Die Kollega is op reis in Namibie, dus het ek maar net ‘n suur trek ommie kiewe. Groete bietjie aan jou kollega.

    Reply
  • 9. Salige Rus  |  April 23, 2007 om 11:56 nm

    Of MB?

    Reply
  • 10. maeree  |  April 24, 2007 om 9:36 vm

    freddy, ja, jy onthou mooi! ek dink hoeka ek’t hierdie grappie by jou gehoor.

    indiwidi – dankie.

    batcat… uhm… okay.

    salige rus – huh? ek is SO bly dat jy vir ‘n slag op my blog comment, maar ek verstaan nie jou kodes nie.

    oppietrap – ja, ek was skoon bly. was nie so erg siek nie, maar kon bietjie by die huis wees.

    Reply
  • 11. maeree  |  April 24, 2007 om 9:38 vm

    o, freddy het my vertel wat jou kodes beteken, salige rus. ek sien jy lê snags wakker daaroor. jy sal jou tyd baaaaaie beter spandeer as jy meer gereeld kommentaar op my blog los. en lekkerder slaap ook.

    Reply
  • 12. Salige Rus  |  April 24, 2007 om 10:33 vm

    Maeree, ek is jammer as dit gelyk het of ek nie comment nie, ek lees elke dag.
    Moenie vir Herlock Sholmes onderskat nie, jy lyk verniet of jy nie bibber in vrees voor my naderende ontdekking nie!

    Reply
  • 13. Salige Rus  |  April 24, 2007 om 10:42 vm

    En wanneer comment jy weer by my?!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: