Vyf Dinge

April 24, 2007 at 5:03 nm 8 Kommentaar

Johan het dit weer begin. Ek weet van reaksies hier en hier en hier en hier en hier. Dus, 5 goed wat niemand wat hier lees van my weet nie:

1. Ek het nie geheime nie.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Gelukkig was dit gratis Ek sterf op Donderdag, 30 Januarie, 2048

8 Kommentaar Add your own

  • 1. BatCat81  |  April 24, 2007 om 8:03 nm

    Het jy rerig nie geheime nie? Ek wonder darem… Nee eers ‘n klein enetjie nie?

    Antwoord
  • 2. Pienk Zuit  |  April 24, 2007 om 9:44 nm

    Dis glad nie waar nie!

    Antwoord
  • 3. maeree  |  April 25, 2007 om 2:11 nm

    okay okay.
    ek het een geheim: ek praat nie altyd die waarheid nie.

    Antwoord
  • 4. Lammervanger  |  April 26, 2007 om 5:50 vm

    Hoef nie noodwendig geheime te wees nie…net goed wat nog nie kwytgeraak is nie…

    Antwoord
  • 5. Freddy  |  April 26, 2007 om 7:56 vm

    Ek stem saam met lammie. As ons geheime wou kwytraak, het ons jou post-secret uitprobeer.

    Antwoord
  • 6. maeree  |  April 26, 2007 om 11:23 vm

    DIS MY BLOG, EK SAL DOEN WAT EK WIL!

    Antwoord
  • 7. Lammervanger  |  April 27, 2007 om 12:24 vm

    EN JY WIL GRAAG HE ONS MOET COMMENT SO DOEN WAT ONS SE!!

    Ek het nie regtig nou geskreeu nie.

    Antwoord
  • 8. maeree  |  April 27, 2007 om 12:26 nm

    ek oki

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: