Ek sterf op Donderdag, 30 Januarie, 2048

April 25, 2007 at 10:13 vm 6 Kommentaar


As jy wonder hoeveel sekondes jy nog het om te leef, gaan kyk hier.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Vyf Dinge Draagbare rus vir die siel

6 Kommentaar Add your own

  • 1. idiwidi  |  April 25, 2007 om 1:50 nm

    Maandag, 28 Junie, 2077

    Antwoord
  • 2. Oppietrap  |  April 25, 2007 om 2:35 nm

    Ek kan nie glo ek hou my met sulke strooi besig nie! En tog het ek gaan kyk. Flippen hel, nog 36 jaar oor. En nee, dis moer baie! Ek was nie van plan om nog so lank te leef nie.

    Antwoord
  • 3. Dai  |  April 25, 2007 om 3:46 nm

    Monday, July 24, 2062

    maar ek gaan ophou rook volgende maand, dan sterf ek:

    Monday, July 20, 2076

    Antwoord
  • 4. salige rus  |  April 26, 2007 om 12:15 vm

    Ek het ‘n ander so vorm ingevul wat gese^ het mens kry ‘n ekstra jaar by as jy flos. Nou flos ek maar asof my lewe daarvan afhang.
    huh-huh-huuuuuh

    Antwoord
  • 5. maeree  |  April 26, 2007 om 11:25 vm

    oppietrap, ek stem met jou saam. ek was regtig nie van plan om so oud te word nie.

    Antwoord
  • 6. Nico  |  Mei 9, 2007 om 7:41 vm

    12 Februarie 2044, op die ouderdom van 66 jaar, 3 maande en 12 dae. Damn, en ek sE altyd ek is nie van plan om ‘n dag ouer as 60 te word nie!

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: