Draagbare rus vir die siel

April 26, 2007 at 4:45 nm 1 comment


Ek het ‘n tydjie gelede Arvo Pärt se Alina gekoop. Nou dra ek dit oral met my saam en luister dit stukkend. Dis in presiese resonansie met my siel. Luister dit en voel hoe die musiek van jou ‘n beter mens maak!

“Arvo Pärt’s Alina follows a simple-enough formula. Two stark instrumental works from the master of holy minimalism repeat each other, each time slightly different. But the blissful results–quiet, haunting, and thoroughly hypnotizing–meld to create one of classical music’s best albums of 2000. It’s as intense and sublime as contemporary classical music can be. –Jason Verlinde

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Ek sterf op Donderdag, 30 Januarie, 2048 Wellustig in die Tagtigs

1 Kommentaar Add your own

  • 1. george  |  April 27, 2007 om 7:49 vm

    Ek is dit roerend eens met jou. Iemand, op Amazon, noem dit “deceptively simple, profoundly moving”.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: