Gaap

Mei 14, 2007 at 4:47 nm 9 Kommentaar

.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Legacy Die Kersie in my Venster

9 Kommentaar Add your own

  • 1. Oppietrap  |  Mei 14, 2007 om 5:09 nm

    Luister, wat is nou die moral van hierdie “.”. Hoe verveeld moet ‘n mens wees om so iets te doen? Gaap. Pleks dat jy by die see gaan sit en koffie drink.

    Antwoord
  • 2. Freddy  |  Mei 15, 2007 om 7:57 vm

    Maeree, jy het nog altyd die bekwaamheid om met min woorde ‘n punt te maak.

    Antwoord
  • 3. BatCat81  |  Mei 15, 2007 om 8:14 vm

    Jy beaam met hierdie punktualiteit wat ek nog altyd vermoed het….

    Antwoord
  • 4. Pienk Zuit  |  Mei 15, 2007 om 12:04 nm

    ;

    Antwoord
  • 5. Salige Rus  |  Mei 16, 2007 om 9:29 vm

    Dit klink of jy ook deur die tweede helfte van die agenda van die NGK se komende sinode worstel.

    Antwoord
  • 6. maeree  |  Mei 16, 2007 om 11:16 vm

    oppietrap, jy verstaan heel verkeerd. dit het niks met verveeldheid te doen nie. wel met mediocrity, met ‘n lewe wat so oorgeneem word deur eksterne faktore dat die mens en die kans vir menswees verdwyn en die lewe iets raak wat met jou gebeur. ek haat dit.

    freddy, bat, zuit – (-;

    russian, ek weet nie wáárvan jy praat nie.

    Antwoord
  • 7. Pienk Zuit  |  Mei 16, 2007 om 12:31 nm

    Ek hoor oom Coenie is klaar. Is moderators gewoonlik net vir ‘n paar jaar aan diens, of het Prof hom te harde tyd gegee?

    Antwoord
  • 8. Salige Rus  |  Mei 16, 2007 om 2:15 nm

    What’s up met Russian? Wie se idee was dit en wat de hel beteken dit? Ek is heeltemal oorbluf.

    Antwoord
  • 9. Pienk Zuit  |  Mei 16, 2007 om 5:51 nm

    ‘n Rus is a Russian. Dis maar al.

    Maar weet niemand van oom Coenie nie? Prof, was jy te moeilik met hom?

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: