Lesse uit Sentraal

Mei 28, 2007 at 1:04 nm 10 Kommentaar


By hierdie tannie het ek die Afrikaanse woord “naaier” geleer. Ek het die werkwoord geken, maar nie geweet van die skelwoord nie.
Bedags pas sy karre op.
Laatmiddag hou sy court op die sypaadjie.
Wanneer dit donker word, hang sy oor mense se heinings en kyk fliek deur hul vensters.
Ek weet nie waar sy woon nie, maar ek is seker sy regeer daar ook.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Painful 2b Beautiful Genoeg is genoeg!

10 Kommentaar Add your own

  • 1. Pienk Zuit  |  Mei 28, 2007 om 4:20 nm

    Haar skoene laat dit lyk of sy ‘n kranige drawwer is.

    Antwoord
  • 2. Lammervanger  |  Mei 29, 2007 om 3:52 vm

    Sy sal jou opnaai. Dit is ‘n werkwoord wat ‘n verdraaiing van die oorspronklike werkwoord is…

    Antwoord
  • 3. amanda  |  Mei 29, 2007 om 5:01 vm

    is dit nou sentraal soos in PE? Memories….

    Antwoord
  • 4. Salige Rus  |  Mei 29, 2007 om 10:11 vm

    Bloot “naai” kan ook ‘n skeldwoord wees, soos in “Jy’s ‘n naai!” of “Jou naai!”

    Antwoord
  • 5. Pienk Zuit  |  Mei 29, 2007 om 11:59 vm

    “naaiers” is ook nie noodwendig ‘n skelwoord nie. Dit kan ‘n aanspreekvorm tussen (mans-?) vriende ook wees:

    Vriend 1: “Hey, kom ons gaan Fin toe!”
    Vriend 2: “Ag f@$%off Prof, ons swot nou. Nie almal swot Mickey Mouse kursusse soos jy nie.”
    Vriend 1: “Komaan, jy kan more weer swot. Kom nou julle naaiers!”
    Vriend 2&3: “Ag ok, maar net vir 1 bier.”

    Antwoord
  • 6. Oppietrap  |  Mei 29, 2007 om 1:17 nm

    Kyk die verskil in skoene van hierdie post teenoor Vrydag s’n. Ek besef skielik, you are what you wear. En ek vermoed nogal dat jy heelwaarskynlik meer by hierdie antie oor die lewe sal kan leer as by die met hulle kortgeknipte tone.

    Antwoord
  • 7. maeree  |  Mei 29, 2007 om 1:55 nm

    dankie lammervanger, rus en zuit vir die taalles.

    oppietrap, ek stem heelhartig met jou saam (oor die tannie, nie noodwendig u r what u wear nie). ek hou van hierdie antie.

    Antwoord
  • 8. Christine  |  Mei 29, 2007 om 2:42 nm

    Behalwe vir die voorbeelde van naai as Werkwoord, Skeldwoord en Aanspreekvorm, is daar ook (uit Wilgenhof, en in die Sentraal-tannie se aksent) naai as Vraag (of Voorstel?):

    Ken jy vir Lap?
    Lap Naai.

    Antwoord
  • 9. Pienk Zuit  |  Mei 30, 2007 om 7:29 vm

    Dalk was daai Sentraal tannie in Wilgenhof! Dit sal haar wysheid verklaar. Ek kry net al hoe meer en meer resprek vir haar.

    Antwoord
  • 10. machiel  |  Junie 6, 2007 om 9:53 vm

    Haar skoene is seker naai-kies…

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: